Rooigrond Properties For Sale

 |  Rooigrond Property For Rent
12 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Rooigrond Properties For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Wild- en beesplaas wildwerend omhein (21 drade). Gelykplaas met soetveld (rooigrond / sand en leem) en mooi verskeidenheid bome, rooibokke, koedoes en baie kleinwild en varke. 5 Boorgate toegerus met dompelpompe. 1 Sementdam. Verskeie panne en waterkrippe. 3 Fase Eskom krag.
Baie mooi wildsplaas, goed opgepas, min bosindringing. Gelykplaas met Koppie en baie mooi uitsigte. Soetveld met rooigrond en groot verskeidenheid bome Maroelas, Knoppiesdoorns, Hardekool, Geelhaak, Blinkblaar, Matoppie en Akasiaveld. Heelwat Rooibokke, Koedoes en baie Kleinwild en varke. Geen Eskom krag, wel sonpanele met invertor vir woonhuis
65 hektaar wildsplaas ongeveer 30 kilometer van Northam. Besonderse mooi stuk grond met gemengde soet- en suurveld. Baie sterk weiding geskik vir bees en wild. Gelyk plaas met mooi uitsig oor berge. Grondtipe: 1/3 turf en res rooigrond. Reenval: 600 mm per jaar Groot verskeidenheid bosveldbome, onder andere: Hardekool, Rooi Ivoor, Maroela, Rooibos
638 ha Wildsplaas met 'n 4 slaapkamer stewige plaaswoning. Tweede huis / jagtershuis: 4 slaapkamer, 1 badkamer Voerstoor en pakkamer. Beeskrale en beeshantering. Koelkamer met slagfasiliteite. 2 Toegeruste boorgate, 3 gronddamme. 3 Suipings, 4 sementkrippe, 1 sementdam. 1 25 KVA 3 Fase Eskompunt. Die plaas is vir BTW geregistreer. Bome: Geelhaak, K...
Plaas is 25 km vanaf Sentrum op die Inkermanpad met 4 km aangrensend aan Matlabas. Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond. Bome wat voorkom: Maroela, Hardekool, Vaalbos, Swart- en Geelhaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Kameeldoorn, Soetdoorn, Blinkblaar, Vaderlandswilg en Huilbos. Wild: Eland, Waterbok, Koedoe, Blouwildebees
Baie groot dubbelverdieping, netjiese woonhuis. Gerieflike braaigeriewe en ontspanningsarea. Gevestigde wildsplaas met uitgebreide infrastruktuur. Insluitend volledige werkswinkel en stoorkamers. Slaggeriewe met groot koelkamer. Groot voerstoor met kleiner store en pakkamers. Varkboerdery eenheid vir twintig varke. 3 Hektaar besproeiingslande met w...

858 ha Farm in Winburg

Winburg, Free State

Die plaas bestaan uit 858 ha grond en is opgedeel in 15 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Die drade is in n goeie toestand. 30 Ha aangeplante smutsvingergras. 11 Lande kampe met rooigrond Die tipe lande wat voorkom is sand-leem. Daar is ook 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp. Geen ingelyste besproeiing
Die plaas is gelee tussen Rooibokkraal en Cumberland. 4 Slaapkamer netjiese plaaswoning met oopplan kombuis, eet en sitkamer, met lapa en onthaalarea langs die huis. Tweede 2 slaapkamerhuis ook met oopplan kombuis, eet en sitkamer. Jagkamp met 3 x 2 slaapkamer chalets, almal en suite badkamers. Groot lapa met kombuis, kroeg en eetkamer vir jagters....
Baie mooi Eco-plaas met groot verskeidenheid mooi bome en besonderse uitsig oor die berge en klowe. Rooibos, Hardekool, Knoppiesdoring, Blinkblaar en vele ander tiepiese bosveld bome. Baie mooi soetveld op die gelyk gedeelte van die plaas, en effens suur teen die berg. Wildsoorte wat voorkom is Rooibokke, Koedoes, Zebras, Blouwildebeeste, Kameelper...
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond. Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka. Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd. Die plaas leen hom
Property Rooigrond For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)