Het jy nog altyd gedroom daarvan om op 'n rustige plek te bly en jou droom huis te bou? Wel dan is die vir jou. Die grond bestaan uit 3000m2, met n metaal stoor van 94.5 m2 met 'n sement fondasie. Daar is alreeds krag, water en riool voorsiening. Daar is ook 'n fondasie en goed gekeerde planne vir 'n een slaapkamer meenthuis ook. Die grond is in 'n...
Bekostigbare huis in Kleingeluk. 'n Netjiese drie slaapkamerhuis met badkamer, sitkamer en kombuis. Die huis het bietjie aandag en opknapping nodig om by jou smaak en styl te pas. Ideaal vir eerstemaal-kopers of as belegging met goeie huurinkomste in 'n area waar huurhuise uiters skaars is. Maak vandag nog 'n afspraak met Marli of Kobus om die huis...
SEEFF EIENDOMME IN ORANIA BIED AAN:LUUKSE 3 SLAAPKAMERHUIS, 2 BADKAMERS, GROOT EN MODERNE KOMBUIS, OPWASAREA, REUSE BRAAIKAMER MET EIE SITKAMER, FORMELE SITKAMER, STUDEERKAMER MET INGEBOUDE LESSENAAR EN KASTE, DUBBEL GARAGE, WATERVERKOELINGSTELSEL, PRAGTIGE TUIN EN UITSIG.ONDERHEWIG AAN VERBLYFRE EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.HIERDIE IS 'N
SEEFF ORANIA BIED AAN:RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS, BADKAMER, EETKAMER, SITKAMER, KOMBUIS. 5 OORNAGKAMERS MET EIE BADKAMERS ASOOK BOUPLANNE REEDS GOEDGEKEUR VIR NOG 5 KAMERS. HOEKERF.ONDERHEWIG AAN VERBLYFREG EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.KONTAK GERUS EEN VAN ONS VRIENDELIKE AGENTE, ONS HELP MET GRAAGTE!
This property consists of an open plan living area, kitchen, dining area and living room, this area has laminated flooring, blinds, a cellar underneath the living area, built in wall unit, built in bar counter with shelves and plus a jetmaster for those cold evenings in the Karoo. The kitchen has a centre island , ample cupboard space, 5 plate gas ...
ERF IN DIE LANDELIKE GROTER ORANIA BESKIKBAAR. ONAFHANKLIK VAN ESKOM. SKEP JOU EIE DIENSTE MET O.A SONKRAG. PRAG UITSIG! ERVAAR PLAAS! LOOPAFSTAND VAN SKOOL EN KAFEE.
IDEALLY LOCATED IN THE FASTEST GROWING INDUSTRIAL AREA, BUSINESS RIGHTS INCLUDED. PROPERTY VALUE INCREASES RAPIDLY, GOOD INVESTMENT IN ORANIA. 640squares
Het jy nog altyd gedroom daarvan om op 'n rustige plek te bly en jou droom huis te bou? Wel dan is die vir jou. Die grond bestaan uit 3000m2, met n metaal stoor van 94.5 m2 met 'n sement fondasie. Daar is alreeds krag, water en riool voorsiening. Daar is ook 'n fondasie en goed gekeerde planne vir 'n een slaapkamer meenthuis ook. Die grond is in 'n...