plaveisel

7 properties
Searches related to "Plaveisel" :

Plaveisel

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  plaveisel
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

Zwawelpoort Plot For Sale

Pretoria East, Gauteng

UITSONDERLIK! Van die mooiste kleinhoewes in die Zwavelpoort. redelik hoog op en fantastiese uitsig oor die poort en Mooikloof.Heelwat verbeteringe aangebring.* Behoorlike elektriese heining rondom die hele 4,2 Ha. 22 drade plus 10 op grondvlak.* Swaar toegangshek, plaveisel en 4 kolligte.* 3 Fase krag, Kragopwekkerkamer, ondergrondse pype vir

3 Bed House in Brits

Brits, North West

'n Netjiese en aantreklike huis met baie groot motorafdakke geleƫ in Brits Laerskool area, feitlik hele erf onder plaveisel, net 'n klein gedeelte tuin naby die voorstoep van die huis, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie goed ingerigte kombuis met elektriese stoof en gasstoof met plek vir dubbele yskaste, langs kombuis is spens met baie rakke, 3

76 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

78Ha cattle farm with 7 camps and water in camps. Cattle handling facilities and cattle fenced. Mostly grass fields with few trees. Seasonal stream over farm. Pump water from stream to cement dam. 1 Equipped borehole for household and water tanks. 3 Bedroom house with beautiful kitchen. Hut, lapa with braai. Lots of paving. 2 Sheds. Staff quarters....

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Pragtige ruim en goedbeplande huis met baie netjiese afwerkings. Die kombuis is enige gesin wat graag in die kombuis saamkuier se droom. Die grootste bederf is egter 'n ruim kuierstoep, ingeboude braai en 'n ongelooflike mooi uitsig oor Kranspoort. Verder is daar 'n heerlike kuierarea, sprankel swembad en 'n maklike goedversorgde tuin met sprinkelb...

2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit Perfek vir aftrede! Hierdie pragtige huis is gele in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit. Voltitel, geen maadelikse heffings en diere vriendelik. Die huis bied twee slaapkamers met hul eie badkamers. Oopplan sitkamer en eetkamer. Pragige kombuis met apparte opwas gedeelte. Dubbel motorhuis met 'n g...

4 Bed House in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

4 Bedroom double storey tile roof house. Ceiling fans and lots of built-in cupboards. 2 bathrooms (1 en-suite). Spacious open plan living area with dining room. Open plan kitchen / scullery / laundry with cherry wood built-in cupboards. Gas stove. Lounge and study on second floor, needle work room, and main bedroom with walk in closet. 2 Balconies....

45.5 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleƫ langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand. Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook ...
Plaveisel
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)