plasie

6 properties
Searches related to "Plasie" :

Plasie

|

Klein Plasie

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  plasie
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

66 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

33Ha plasie naby dorp. 3 S/kamer huis met sinkdak, woonstel, 1 oop en 1 toe stoor, werkswinkel, Ongeveer 5 binnekampe vir beeste, 2 boorgate, watertenk. Eskom krag. Plant 6ha saadmielies, moederlyn en druppers. Groot verskeidenheid bome kom voor: Wildesering, Vaalbos, Wildevy, Raasblaar ens. Mooi blomtuin. 33Ha plasie naby dorp. Onverbeter
Koop hierdie plasie en boer na hartelus. 285 ha weiding. Goeie heinings. Goeie vee hanteringsfasiliteite. Oulike bewoonbare huis met volop stoorruimte vir voertuie. Volop water vir beeste. Die drakrag van die weiding is 5 ha per bees.
Maak hierdie mooi plasie u eiendom. Verskeie boerdery moontlikhede wilds-, skaap- of groenteboerdery. Winkel op die plaas maak dit moontlik om inkomste te genereer. 3 Toegeruste boorgate met volop water en semetdamme. Verskillende kampe wat gevestig is met smutsvinger. Die grensdrade is goed. 3 Store vir opgaar en stoorgeriewe. Daar is n drie
Hierdie Plasie bied rustigheid vir die voornemende huurder wat in die natuur ontlading soek na 'n dag se harde werk . Sentraal tussen Rustenburg en Brits, alle besighede en geriewe binne die minimun tyd bereikbaar. Mooi bosveld , Groot Bome en 'n heerlike Bosveld atmosfeer. Toeruste Boorgat , Eriksen Dam Goeie ruim 3 slaapkamer woonhuis met 3

56 ha Farm in Koster

North West, North West

Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleë, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en

97 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop. Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook
Plasie
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)