plaashuis

7 properties
Searches related to "Plaashuis" :

Plaashuis

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  plaashuis
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

25.7 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Geleƫ 1km van Verena Park af en 3km vanaf Jackaroopark. Hierdie pragtige goed instand gehoude eiendom is in kampe vir weivelde en landerye opgedeel. Dit spog met 380V elektrisiteit, twee sterk boorgate ten volle toegerus, 2500lt Jojo tank, 150m buite geboue. Netjiese bok en bees krale en voerplekke, drukgang, elektriese omheining en sement opgaard...

500 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1813 - 500 Ha wilds plaas 20km buite Modilmolle' Pragtige wildsplaas 90 minute se ry vanaf Pretoria. Net teerpad tot op die plaas. Daar is 'n 4 slaapkamer plaashuis en 'n 3 slaapkamer jaghuis beskikbaar. Die meubels in die jaghuis is ingesluit by die koop. Groot oop store en toe store. Slagfasiliteite en koelkamer. Mooi gronddam. Wild is ingesluit
Pragtige bergagtige plaas met 'n groot vlakte naby aan Thabazimbi dorp gelee met slegs 3 km grondpad. Uitsonderlike uitsigte oor die bosveld. Daar is 3 sement damme en 6 wildsuipings asook 'n natuurlike pan. 3 Toegeruste boorgate waarvan een 3000 galon per uur, en twee 2000 galon per uur lewer. Koedoes, Rooibokke, Duikers, Steenbokke, Ribbokke en V...

214 ha Farm in Stella

Vryburg, North West

Op 214 hektaar kry jy n pragtige stukkie aarde. Die plaas het Eskom krag, n sinkdam en twee boorgate. Een boorgat is toegerus met n dompelpomp en verskaf ongeveer 4000l terwyl die tweede boorgat toegerus is met n wondpomp en 1500l verskaf. Die plaas is ingedeel in 9 kampe waarvan 7 krippe het. Daar is n kraal maar nie n laaibank nie. Die 6 varkhokk...

3 Bed Klipkop Farm For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

Klipkop Juweel!! Beproeiingsplaas op Lynnwoodweg verlenging.Professioneel ontwikkel en baie netjies.Tans n stoetplaas vir Suid Afrikaanse Kampioene Wit Dorper Skape. Kan intensief tot 400 skape akkommodeer.Skape is uitgesluit maar insluiting van n topgehalte teeltrop kan onderhandel word.Sal ook baie ideaal wees vir enige ander intensiewe klein- of...

1056 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1819 - Plaas te koop 17km buite Modimolle in die Bosveld Slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria. ABBA Game Lodge is gelee in die Waterberg distrik Modimolle. Selfsorg grasdakeenhede en pragtige karavaanstaanplekke en ablusie blokke Die oord bestaan reeds meer as 30 jaar en is 'n baie gewilde kuier plek in die bosveld. Pragtige groot gronddam en op die oe...
Experience the Heartbeat of the Waterberg Bushveld. Fully fenced, 211ha bushveld game farm 22km from Vaalwater with game breeding camp. Approximately 10km of roads have been constructed in this typical bushveld landscape of grass and trees. The extensive and impressive improvements to this property provide for endless possibilities such as Lodge, G...
Plaashuis
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)