opgaardam

6 properties
Searches related to "Opgaardam" :

Opgaardam

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  opgaardam
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop. Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos. 1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp. 5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis. 5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis. Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale
2199 - 20ha plaas buite Bela Bela Ongeveer 1000 pekanneut bome, 3 verskillende variteite. Bome is in blokke aangeplant, 500 bome 8 jaar oud en 500 bome 4 jaar oud. Reeds in produksie Bome is onder mikro-besproeiing. Neutkraker toerusting. 2 Toegeruste boorgate, 1 vir huislike gebruik en ander boorgat vir die pekanneute. Opgaardam, watertenks

25.7 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

opgaardam

1500 ha Farm in Prince Albert

Prince Albert, Western Cape

Historic farm for sale between the Swartberg Mountains. Boerdery kommoditeite: Uiesaad, Wortelsaad, Vrugte, Skaap en Waterbottelering. Waterbrom uit die Swartberg kom met pyplyn na opgaardam (130 000 Kub m), waarvandaan 'n besproeiingstelsel na onderskeie lande en boorde gaan - alle onder gravitasiedruk. Die waterbrom word gedeel met die buurman

4034 ha Farm in Williston

Williston, Northern Cape

Plaas van 4034 Ha, 40 km vanaf Williston in die rigting van Brandvlei. Die plaas word tans verhuur met 'n beperking van 500 kleinvee eenhede. Die grootste bate van die plaas is 'n wye leegte met bos- en gannaveld wat oor 'n groot gedeelte van die plaas loop. Waar dit aansluit by 'n groter leegte is 'n opgaardam met 'n bladoppervlak van ongeveer

55 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

PRYS DRASTIES VERLAAG. GASTEPLAAS/SKIETOPLEIDINGSENTRUM, ONTSPANNINGS ATMOSFEER MET VERSKEIE BESIGHEID GELEENTHEDE GROOT 55HA, PRYS R5500,000-00 70KM VAN RUSTENBURG. HOOGS AANVAARBARE TEN VOLLE ONTWIKKELDE EIENDOM. BINNEPLAAS (4 TITELAKTES), UITSTAANDE NATUUR MET VERSKEIDENHEID GROOT INHEEMSE BOME. GRENS AAN RIVIER. EIENDOM IN TOTAAL WILDOMHEIN, OU...
Opgaardam
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)