omring

17 properties
Searches related to "Omring" :

Omring

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  omring
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

Ekslusiewe Mandaat Pragtige huis wat in aanbou is in baie gewilde area. Naby die rivier en word omring deur natuur. 3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n fantastiese buite area, met swembad wat ideaal is vir onthaal.

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

Is u opsoek na lewens kwaliteit waar u kan vestig sonder om enige tekort komende luukshede te ontbeer, dink gerus weer. Kontak ons dadelik sodat ons u kan wys waar. Die prentjie mooi eksklusiewe plaas gevoel equestrian estate omring deur die Magalies berg reeks is waar u weereens kwaliteit kan ontdek. Bou u huis op hierdie 982 m2 erf en leef

Meerhof Plot For Sale

Hartbeespoort, North West

ALLEEN MANDAAT!! Is u opsoek na lewens kwaliteit waar u kan vestig sonder om enige tekort komende luukshede te ontbeer, dink gerus weer. Kontak ons dadelik sodat ons u kan wys waar. Die prentjie mooi eksklusiewe plaas gevoel equestrian estate omring deur die Magalies berg reeks is waar u weereens kwaliteit kan ontdek. Bou u huis op hierdie 983 m2

3 Bed House in Meirings Park

Worcester, Western Cape

Gesellige 3 slaapkamerhuis te koop in gesogte Meiringspark waar daar werklik geen huise in die mark is nie behalwe hierdie EEN!! Groot leefareas met gesellige braaikamer, dubbelvolume plafon wat meer spasie skep en goeie indruk maak. Hierdie woonarea is veilig vir kinders asook bejaardes en naby skole asook kerke. Twee badkamers is uiters netjies e...
MH 208 Avondsrus sekuriteits oord Rooiberg sekuriteitsoord is gelee in die groter Rooiberg Bavaria gebied. Mabula Lodge en Zebula Gholf estate is ook in hierdie Bavaria gebied. Baie veilige gebied met wildsplase wat Rooiberg omring. Is jy moeg vir die stad en smag na rus en vrede? Kom kyk na hierdie pragtige wooneenheid in Rooiberg Minder as 3 ure

Kranspoort Plot For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die prys is baie kompeterend en die boorgat is n absolute wen. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is gele� op 'n Eco Wild Life Estate. Natuu...

Kranspoort Plot For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige gelyke stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die aansluiting by die hoofpad is naby. Die prys is baie kompeterend en grondwerke is minimaal. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is g...

Kranspoort Plot For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige gelyke stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar en roep jou naam. Die erf is in 'n popul�re singel en oorkant n park wat verseker dat u 'n asemrowende uitsig sal beleef.Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is gele� op 'n Eco Wild Life Es...

Kranspoort Plot For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige gelyke stukkie grond in die hart van die bosveld is nou beskikbaar. Die erf is in 'n bekende singel met n lieflike uitsig. Die aansluiting by die hoofpad is naby. Die prys is baie kompeterend en grondwerke is minimaal. Kranspoort is 'n familie-vriendelike dorp, slegs 45 km vanaf Middelburg en 'n klipgooi van Loskop Dam. Die eiendom is g...
MH209 - Is jy moeg vir die stad se gewoel en raas, is hierdie die idiale aftree huis vir jou. Die eiendom is gelee in die Rooiberg bavaria, waarvan Mabula Lodge en Zebula Gholf Landdgoed deel is. Minder as 3 ure se ry vanaf Johannesburg en 2 ure se ry vanaf Pretoria. 75km vanaf Bela Bela en 80km vanaf Thabazimbi Malaria vry gebied en baie veilige a...
Omring
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)