netjies

12 properties
Searches related to "Netjies" :

Netjies

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  netjies
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Gesamentlike braai area. Swembad in kompleks. Trekker om bote na water te neem. Baie netjies plekkie met mooi kaste, vloere en blinders met miskiet nette wat skuif. Moontlikheid vir opbou boontoe. Het reeds fondasie gegooi vir dubbel verdieping, het goedgekeurde planne.

253 ha Farm in Clarens

Clarens, Free State

Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Die plaas is baie goed geleƫ in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild op die
2136 - Exceptional 8.35 ha plot outside Bela Bela for sale. Ruim 2 slaapkamers en suite badkamers Kombuis, sitkamer en eetkamer is oopplan. Aparte opwas geriewe Lugversorging in al die vertrekke Swembad met lapa wat netjies omhein is 2 rondawel huise met badkamers en klein kombuis. 2 Motorhuise met dubbel afdakke Teetuin met 2 wendy huise Groot

3 Bed House in Meirings Park

Worcester, Western Cape

Gesellige 3 slaapkamerhuis te koop in gesogte Meiringspark waar daar werklik geen huise in die mark is nie behalwe hierdie EEN!! Groot leefareas met gesellige braaikamer, dubbelvolume plafon wat meer spasie skep en goeie indruk maak. Hierdie woonarea is veilig vir kinders asook bejaardes en naby skole asook kerke. Twee badkamers is uiters netjies

3 Bed Protea Park House To Rent

Rustenburg, North West

Lieflike groot ruim familie woning. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, bediende kamer en lapa. Die huis het ook 'n stoep aan agter kant met grasperk en aan die kombuis kant is 'n lapa en kuier area. Die vertrekke is baie ruim en die hoof slaapkamer het 'n inloop aantrek kamer met kaste aan albei kante wat deur loop na die en...

3 Bed Vleesbaai House To Rent

Mossel Bay, Western Cape

Hierdie ruim huis van 357vm het 'n pragtige ontwerpte oopplan leefarea met 'n sit, eet en kombuisgedeelte. Die hoe grasdak skep 'n gevoel van ruimte en die toe stoep dien as 'n heerlike sonkamer met groot vensters waar jy luilekker kan le en lees. "n Pragtige houttrap lei jou op na die baie ruim slaapkamers in die solder. Daar is ook 'n lieflike ga...
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond. Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka. Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en 'n Kameelperd. Die plaas leen hom to...

2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit Wat 'n pragtige huis! Perfek vir aftrede en net reg vir intrek en bly. Die huis is gele in 'n veilige kompleks met toegangsbeheerde hekke 24 uur per dag. Voltitel, geen maandelikse heffings en diere vriendelik. Twee ruim slaapkamers met ingeboude kaste en dakwaaiers. Een pragtige badkamer. Oopplan sitkam...
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop. 8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne. Stoorkamers vir voer vir hoenders. Oop skuur vir toerusting. 2 lande vir gewasse met besproeiing 2 Weidings kampe Skaapkraal en beeshanterings geriewe Afdakke vir 3 voertuie Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder hui...

3 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

My eienaar het besluit om te verhuis en my hart is seer. Ek is dringend op soek na 'n nuwe eienaar wat my wil kom bewoon en geniet.Ek is met baie liefde en sorg opgepas en bied die volgende aan my toekomstige eienaar:Groot oop plan sit/eetkamer en kombuis met granietblaaie en plek vir skottelgoedwasser en wasmasjien. My 3 slaapkamers is almal ruim ...
Netjies
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)