Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste
Hierdie 5Ha eiendom grens aan Negester ontwikkeling en is die ideale plek om as gastehuis te ontwikkel of net te kom aftree.
Loopafstand van Negester hoofhek en algemene sekuriteit baie goed.Gedeelte van ingangs pad reeds geteer.
Moderne en netjiese 3 Slaapkamer huis met oopplan kombuis en groot karoo stoep. Genoeg kaste en Inloop kas in
Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak
Hierdie besondere argitek ontwerpte huis is 'n ervaring wat nie gemis moet word nie. Baie ruim, lig, sonnig, modern en boonop baie privaat. Wat meer wil jy h�? Vandat jy voor die dubbel motorhuis met sy aparte werkskamer stop, nooi die huis jou behoorlik binne.'n Pragtige tuin met min moeite is jou eerste indrukke. Die huis bied 'n ruim oopplan
This 2 bedroom, 2 bathroom apartment is situated on the second floor in the beautiful retirement village, Olive Crescent. The Apartment offers an open plan kitchen, dining - and living room. The units have high ceilings which creates a spacious and modern feel.The unit is tiled throughout except for the bedrooms which are carpeted. The main
andnbsp;See English below the Afrikaans descriptionandnbsp;andnbsp;andnbsp;PUIK WAARDE VIR GELD IN HIERDIE TUISTE WAAR DIE HART ISandnbsp;andnbsp;andnbsp;PRAGTIGE MODERNE 2-SLAAPKAMER, 2 BADKAMER, GRONVLOER EENHEIDandnbsp;andnbsp;andnbsp;Hierdie pragtige groot grondvloereenheid in �n uitmuntende goedgele�kompleks in die hartjie van Hartenbos is
Hierdie lae-onderhoudse tweeslaapkamereenheid is lig, lugtig en binne loopafstand van die plaaslike winkelsentrum en bied 'n uitstekende geleentheid om 'n slim aankoop te kry. Ontdek eindelose moontlikhede en benut die potensiaal van hierdie bekoorlike woning.Die eenheid is so gemaklik en gesellig dat dit jou net wil laat sit, ontspan en 'n rukkie ...