Die plaas is gelee naby Elandslaagte 26km van Middelburg, Mpumalang. Moderne Plaas huis bied 4 slaapkamers, 2 badkamers n oop plan sit, eet en kombuis en spens, met 2 groot stoor kamers en n lekker stoep.
Plaas is om hein en het twee groot hoender hokke en 2 boor gate, 1 Fontein en stand houende n rivier.
Skakel my om te besigtig
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop.
8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne.
Stoorkamers vir voer vir hoenders.
Oop skuur vir toerusting.
2 lande vir gewasse met besproeiing
2 Weidings kampe
Skaapkraal en beeshanterings geriewe
Afdakke vir 3 voertuie
Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder hui...
Netjiese Kaaps-Hollandse huis met ruim kombuis, slaapkamers en moderne badkamers. n Groot leefarea om gaste te onthaal met lugversorging. Die buite braai area het n pragtige uitsig op die vrugteboord en die groot erf bied n veilige speelplek vir kinders.
Daar is n klipstoor op die tweede erf wat vir funksies en uitstallings gebruik word. Ekstra is
Die Oord is gelee in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale.Bougainvilla Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas wat oorhoofs bestuur word deur 'n huiseienaarsvereniging. Daar is 536 deeltitelwooneenhede wat bestaan uit 'n kombinasie van twee en drie slaapkamer huise en een en twee
This well located 3 bedroom retirement property offers:
An open plan lounge and dining area with a modern kitchen, 3 bedrooms and 2 bathrooms...
Die Oord is geleƫ in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot hospitale.
Bougainvilla Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas wat oorhoofs bestuur word deur 'n
Mooi opgegradeerde 2 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 2 slaapkamers, 1 moderne badkamer en oopplan kombuis met ruim woon vertrek. Klein stoepie. Pre-paid elektrisiteit en water. 2 Veilige parkeerplekke. Bediende toilet en stort. Gelee in Rietondale met maklike
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste

Mooi opgegradeerde 3 slpk woonstel/huis - Rietondale, PretoriaGEEN TROETELDIERE! Hierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers , oop plan kombuis met aparte opwas/laundry. Ruim woon vertrek en eetkamer. Ingeboude kaste met baie pakplek. Stoep en tuin. Pre-paid