liggings

7 properties
Searches related to "Liggings" :

Liggings

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  liggings
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Hartbeespoort/Brits - vacant land LIGGING, LIGGING, LIGGING - R 2.2 UITSTEKENDE GELEENTHEID !! BESTE LIGGING!! GOEIE OMGEWING!! 2 Hektaar Onontwikkelde eiendom beskikbaar in die Hartbeespoort omgewing. Ideale geleentheid om die eiendom te ontwikkel na u eie behoeftes. Pragtige bosveldplasie met asemrowende uitsig oor die Magaliesberg. Gelee
Hierdie lae-onderhoudse tweeslaapkamereenheid is lig, lugtig en binne loopafstand van die plaaslike winkelsentrum en bied 'n uitstekende geleentheid om 'n slim aankoop te kry. Ontdek eindelose moontlikhede en benut die potensiaal van hierdie bekoorlike woning.Die eenheid is so gemaklik en gesellig dat dit jou net wil laat sit, ontspan en 'n rukkie
UITSTEKENDE LIGGING in SHERE/TYGER VALLEY area.Netjiese 4 Slaapkamer huis, 270 vk m stoor/fabriek, 5 motorafdakke op 1 Ha grond wat elektries omhein is Rustige plaasatmosfeer maar net 5 minute vanaf verskeie skole, inkopiesentrums en hospitale.Die huis bied ruim leef en werksareas, netjiese afwerkung, en 'n warm, praktiese kombuis met oorgenoeg

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Hierdie besondere argitek ontwerpte huis is 'n ervaring wat nie gemis moet word nie. Baie ruim, lig, sonnig, modern en boonop baie privaat. Wat meer wil jy h�? Vandat jy voor die dubbel motorhuis met sy aparte werkskamer stop, nooi die huis jou behoorlik binne.'n Pragtige tuin met min moeite is jou eerste indrukke. Die huis bied 'n ruim oopplan

2 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Beplan julle om twee gesinne te akkommodeer, terwyl privaatheid nie ingeboet moet word nie? Hierdie is beslis die antwoord.Die hoofhuis bied 'n oopplan kombuis, leefarea asook twee slappkamers met en suite badkamers. Die huis is baie ruim, lig en reg vir intrek en bly. Die lapa bied heerlike kuierplek asook 'n ingeboude braaiarea. Verder is daar

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6 mens...

1 Bed Die Bult Apartment For Sale

Potchefstroom, North West

This 1 bedroom apartment is priced to go!With a location like no other, walking distance to the NWU Puk, Virgin Active, shops and restaurants on the Bult, it is bound for a fast sale. Walking distance to all points of interest, the complex is very popular among students and owners, especially for its great investment opportunities. The complex is s...
Liggings
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)