leemgrond

4 properties
Searches related to "Leemgrond" :

Leemgrond

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  leemgrond
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

403 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

403ha Bees-+ Saaiplaas. 50ha Vleiland, 50ha Leemgrond, 46ha sandgrond wat geskik is vir grondbone en 120ha turfgrond vir mielies en sonneblom. 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en 9000l gee en die ander gee 2500l/h. Beesheining in 7 kampe verdeel waarvan 2 lande is. 3 watertenks onderskeidelik 10 000 en 2x5000l. Wild kom voor: koedoes, klein wild

439 ha Farm in Alma

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

1771 - 439 ha plaas in besit van n maatskappy. 120 ha lande met sand en leemgrond. Wildweringvir 3 kante van die plaas met 16 weikampe Beeswering in die 12 kampe. Alle kampe is toegerus met waterpunte, en of damme, 1 Sinkdam en 5 grond damme en rivier deur plaas. 3 Toegeruste boorgate met dompelpompe. Plaas is gedeeltelik plat, beesboerdery

1450 ha Farm in Theunissen

Theunissen, Free State

Die plaas bestaan uit die volgende. 18 Weidingskampe en elke kamp word van water voorsien. Die drade is in n goeie toestant. Ongeveer 60ha aangeplante smutsvinger kom voor. Daar is ook 400 ha se lande, 90% daarvan is sandgrond tot sand-leemgrond. Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. Daar kom 4 boorgate voor waarvan 1 toegerus is met n

1211 ha Farm in Soutpan

Dealesville, Free State

929.23 & 282 Ha veeplaas Soutpan distrik. Eienaar wil dit as eenheid verkoop. 929.23 Ha: Plaas met 12 weidings kampe en beskik oor water. Veehanteringsgeriewe 7 Boorgate waarvan 5 toegerus is, 1 Sement dam, 2 Grond damme Soutwerke tans nie in produksie nie (16 boorgate & stoor ) Drade van kampe in goeie toestand 3 ou lande kampe onbewerk. Rooi / sa...
Leemgrond
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)