leem grond

6 properties
Searches related to "Leem Grond" :

Leem Grond

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  leem grond
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

205 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

205ha Bosveld bees/wildsplaas weerskante van die pad gelee waarvan 165ha wilds omhein is. 6ha Onder pekanneute en daar kan ook mielies en waatlemoene aangeplant word. Plaas is in drie kampe verdeel met n gronddam. Rivier suipings en 1 krip. Standhoudende fontein asook 4 boorgate waarvan 1 toegerus is en gee ongeveer 14 000L per uur. Grond tipe

35 ha Farm in Modimole (Nylstroom)

Modimolle (Nylstroom), Limpopo

35ha Bosveld saai- en veeplaas weerskante van die pad. 4 Slaap- en 2 badkamer huis met woonvertrek. Werkers kwartier, stoor, drukgang en kraal asook sementdam en 2 krippe. 4 Kampe waarvan 12ha bewerkbare grond is, vir die aanplant van mielies, koring en groente en 2ha onder pekanneut bome. Klein wild en rooibokke is seisoenaal en vlakvarke en

659 ha Farm in Ladybrand

Ladybrand, Free State

Die plaas bestaan uit 4 weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar kom 200 ha se lande kampe voor. Die tipe lande wat voorkom is sand leem. Daar is ook 4 Boorgate en 1 is toegerus met n dompelpomp. 2 Gronddamme kom voor. 5 Sementdamme Daar is n 1500 vkm meter se woonhuise voorkom.4 Store, 10

858 ha Farm in Winburg

Winburg, Free State

Die plaas bestaan uit 858 ha grond en is opgedeel in 15 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Die drade is in n goeie toestand. 30 Ha aangeplante smutsvingergras. 11 Lande kampe met rooigrond Die tipe lande wat voorkom is sand-leem. Daar is ook 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp. Geen ingelyste besproeiing
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop. Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe. Die plaas is toegespan met

592 ha Farm in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

592 ha in die Heilbron distrik in die mark. Hierdie 592 ha plaas is 4 km wes van die dorp Petrus Steyn in die Oos-Vrystaat. Daar is 360 ha goeie swaar leem lande waar geenbewerkingsboerdery al vir die laaste 6 jaar toegepas word. Deur middel van bewaringsboedery is hierdie lande pragtig opgebou. Kyk gerus na die fotos om die grondstruktuur asook
Leem Grond
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)