landerye

3 properties
Searches related to "Landerye" :

Landerye

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  landerye
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

403 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

1812 - 403 ha Bees skaap bokplaas met landerye. Tussen Settlers en Marblehall 120 ha ploegbare land turfgrond 46 ha sandgrond - ook vir plant 4 Boskampe en 3 kampe van 4ha elk Skaapkamp van 26ha Beeswering om die plaas. Eskom3 fase krag Groot oop stoor van 6m x 12m Skaapkraal en bees hanterings fasiliteite 5 Boorgate, 1 toegerus ongeveer 9000

25.7 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Geleƫ 1km van Verena Park af en 3km vanaf Jackaroopark. Hierdie pragtige goed instand gehoude eiendom is in kampe vir weivelde en landerye opgedeel. Dit spog met 380V elektrisiteit, twee sterk boorgate ten volle toegerus, 2500lt Jojo tank, 150m buite geboue. Netjiese bok en bees krale en voerplekke, drukgang, elektriese omheining en sement

5517 ha Farm in Merweville

Beaufort West, Western Cape

Hierdie 5517 ha Koup Karoo plaas se topografie bestaan lae rante, vlaktes, leegte veld en droee riviere. Twee groot riviere loop deur die plaas en verskeie kleiner leegtes waar soetdoringbome, struike en grasse groei soos Bloubuffel, Langbeen- en Kortbeenboesmangras. Die rantagtige gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld. Ten spyte van die d...
Landerye
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)