Geleƫ 1km van Verena Park af en 3km vanaf Jackaroopark. Hierdie pragtige goed instand gehoude eiendom is in kampe vir weivelde en landerye opgedeel. Dit spog met 380V elektrisiteit, twee sterk boorgate ten volle toegerus, 2500lt Jojo tank, 150m buite geboue. Netjiese bok en bees krale en voerplekke, drukgang, elektriese omheining en sement opgaard...
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste

Mooi opgegradeerde 3 slpk woonstel/huis - Rietondale, PretoriaGEEN TROETELDIERE! Hierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers , oop plan kombuis met aparte opwas/laundry. Ruim woon vertrek en eetkamer. Ingeboude kaste met baie pakplek. Stoep en tuin. Pre-paid
Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste
UITSTEKENDE LIGGING in SHERE/TYGER VALLEY area.Netjiese 4 Slaapkamer huis, 270 vk m stoor/fabriek, 5 motorafdakke op 1 Ha grond wat elektries omhein is Rustige plaasatmosfeer maar net 5 minute vanaf verskeie skole, inkopiesentrums en hospitale.Die huis bied ruim leef en werksareas, netjiese afwerkung, en 'n warm, praktiese kombuis met oorgenoeg
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop.
8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne.
Stoorkamers vir voer vir hoenders.
Oop skuur vir toerusting.
2 lande vir gewasse met besproeiing
2 Weidings kampe
Skaapkraal en beeshanterings geriewe
Afdakke vir 3 voertuie
Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder hui...
Hier is die oplossing vir vele probleme!!!Daar is slegs 10 voltitel meenthuise in die kompleks. Dit is privaat, dit is veilig en baie belangrik - dit is troeteldiervriendelik! Daar is 2 ingange wat die verkeersvloei baie vergemaklik. Die oopplan meenthuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 toesluitmotorhuis, 2 oopparkeerruimtes, kombuis met
Hierdie 5Ha eiendom grens aan Negester ontwikkeling en is die ideale plek om as gastehuis te ontwikkel of net te kom aftree.
Loopafstand van Negester hoofhek en algemene sekuriteit baie goed.Gedeelte van ingangs pad reeds geteer.
Moderne en netjiese 3 Slaapkamer huis met oopplan kombuis en groot karoo stoep. Genoeg kaste en Inloop kas in