Netjiese vier slaapkamer huis waar 3 van die vierkamers ingeboude kaste het. Die hoofslaapkamer het n en suite badkamer. Ruim leef area, kombuis sowel as studeerkamer met buite deur. Buite braai area onder afdak. Opgaar water tenk, stoorkamer en buitetoilet. Motorhuise, 1 dubbel en1 enkel
Gerieflike 4 slaapkamer huis te huur. Ruim kamers met en-suite en inloop kas in hoof slaapkamer.Praktiese kombuis met ingeboude kaste en 'n spens vir ekstra stoorplek. Aparte waskamer.Oopplan leefvertrek en eetkamer met buite braai.Gele� ongeveerd 8km buite Bonnievale.Krag en water ingesluit.
Drie groot slaapkamers, hoof slaapkamer het dubbel glas hout deure wat uitloop met die stoep.Baie kaste met baie pakplek. Nuwe matte intalleer en nuut uitgeverf.Groot kombuis met marmerblad - gasstoof (huurder moet gas bottel en gas self voorsien).Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer.Twee vol badkamers met gaste toilet.Aparte waskamer.Motorhuis
Pragtig opgeknapte siersteen woonhuis
Gelee in 'n goeie stil deel van Moorreesburg
Baie netjiese huis met 2 Slaapkamers en 2 Badkamers
Gerieflike kombuis, goed toegerus met baie kaste
Ruim leefvertrekke
Baie ruim geplaveide braaiarea met ingeboude braai
Goeie waarde vir geld
Skakel ons!
Goed opgepaste huis met 2 salap kamers en vol badkamer.
waaiers in sit en eetkamer
Kombuis het genoeg kaste en plek vir ,n skottelgoedwasswer
groot inloopspens
lapa.
drukpomp met tenk
motorhuis met palisades wat kan sluit.
daar is genoeg plek om die eiendom aan te bou
Sonnige eenheid met 'n heerlike stoep te koop in Bergprag. Reeds ingerig vir 'n rolstoel met die nodige badkamergeriewe en opritte vir toegang. Volvloer wolmatte en splinternuwe kaste. Pragtige kombuis met konneksies vir u wasmasjien en skottelgoedwasser. Die 3de slaapkamer is ingerig vir 'n versorger met 'n buitedeur, badkamer en kombuis
Hierdie elegante en moderne eenheid is gelee in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana Tuine, Pretoria. Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers met baie ekstra kaste in die kombuis, enkel motorhuis asook 'n privaat tuin. Die hele huis is toegerus met blinders. Fasiliteite:SorgsentrumMediese spreekkamer
Die baie mooi eenheid in die immergewilde Twee Riviere Aftreeord in Montana Tuine is dadelik beskikbaar vir die gewillige koperKontak my en kom kyk gerusDie eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, oopplan kombuis / leefarea, enkel garage, toegmaakte stoep, Aircon en gangkas, kaste in die garage en vele meer
Durbanville,Furnished 2 Bedroom Gemeubileerde 2 slaapkamer In Rosendal. Baie sentraal. Naby Tygervallei Santrum Rustige, gesogte woonbuurt met baie openbare areas. Ryk vo�l lewe, hasies en eekhorinkies. Hoof slaapkamer het dubbelbed en 2 bedkasies en ingeboude kas. 2 de slaapkamer het enkelbed met ingeboude kaste. Kombuis het heelwat
5 Slaapkamer met 2 Slaapkamer woonstel te koop in Williston, Noord-Kaap
Die woonhuis bied die volgende:
5 Slaapkamers
2 Badkamers
1 Aparte stort tussen hoof slaapkamer en tweede badkamer
Kombuis met ingeboude kaste
Sitkamer
Eetkamer
Toegeboude Stoep
Buitegeboue:
Enkel motorhuis
Groot Afdak
2x Klein Store
Die woonstel bied die volgende:
2