klein tuin

16 properties
Searches related to "Klein Tuin" :

Klein Tuin

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  klein tuin
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

900 m² Land available in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

PRAGTIGE DUET-GROOTTE BERGUITSIG ERF BESKIKBAAR IN FRAAI UITSIG * EKSKLUSIEWE MANDAAT * Hier is jou geleentheid om 'n ekstra groot Vol Berguitsig erf van 900 vkm te bekom in die gerieflike, veilige en gevestigde woonbuurt van Fraai Uitsig. Die erf is net oor die straat van die plaaslike klein winkelsentrum wat weliswaar 'n Pick & Pay, apteek
4 kantore met groot ontvangs en kombuis plus stoorkamer en badkamer met baie parkering. Die tuin word instand gehou en dit is in 'n klein officepark met twee ander eenhede aan weerskante. Die onderdak parkering is genoegsaam vir 4 voertuie wat binne kan stop.

3 Bed House in Brits

Brits, North West

'n Netjiese en aantreklike huis met baie groot motorafdakke geleë in Brits Laerskool area, feitlik hele erf onder plaveisel, net 'n klein gedeelte tuin naby die voorstoep van die huis, sitkamer, eetkamer, TV kamer, baie goed ingerigte kombuis met elektriese stoof en gasstoof met plek vir dubbele yskaste, langs kombuis is spens met baie rakke, 3
Baie netjiese 3 Slp Meenthuis te koop in gewilde, veilige en BAIE netjiese kompleks,(Roosmaryn) Annlin. Grondvloer, onderdak braai, 2 toesluit motorhuise plus 2 afdak parkerings, klein netjiese tuin en soutwater swembad(kompleks). Veiligheidshekke. Slegs klein hondjies, max 2. Geen katte nie. Naby skole. Streng beheer en huisre�ls, dus is die
Die tuin woonstel is gelee in die veilige area van Sinoville met die hoof ingang in Zambezi Weg en alternatiewe ingang in Blyde Laan.Die woonstel bied n slaapkamer/sitkamerKombuis met ontbytnook Volle badkamerBuite is n stoepie en tuinWater & Ligte Ingesluit(Met beperkings) 1 Klein hond/ Kat toegelaat Slegs enkel persone
Die pragtige en veilige 2 slk, 2 badkamer woonstel is gelee aan die voorkant van die hoofhuis in Sinoville.Ideaal vir 'n jong paartjie of ouer persone met klein troeteldiere of geen diere.Die huis is kompleet met 2 sk, 2 badk, Baie ruin oopplan sit/eet/kombuis, afdak, privaat tuin met louvre dak, water ingesluit, pre paid krag, aircon, ens
2136 - Exceptional 8.35 ha plot outside Bela Bela for sale. Ruim 2 slaapkamers en suite badkamers Kombuis, sitkamer en eetkamer is oopplan. Aparte opwas geriewe Lugversorging in al die vertrekke Swembad met lapa wat netjies omhein is 2 rondawel huise met badkamers en klein kombuis. 2 Motorhuise met dubbel afdakke Teetuin met 2 wendy huise Groot

3 Bed Bo Dorp House To Rent

Rustenburg, North West

3 Slaapkamer huis in Bo-dorp te huur met groot dubbel motorhuis. Die huis is in 'n pypsteel met die motorhuis voor by ingang en die huis agter met ingeboude braai aan regter kant en wendy huise vir stoor en kuier area agter dit. Die huis se uitleg is uniek maar eenvoudig wat die huis baie moontlikhede gee vir die regte mense wat die spasie tot hull...

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

2 Slaapkamer ruim woning te huur in Bonniepark vanaf end Augustus 2020. Huis se afwerking binne is nogal besonders.Elke kamer het prag soliede ingeboude kasste, asook in die gang. Daar is dus 2 kamers met ingeboude kasste. Hoofkamer het sy badkamer en dan is daar 'n gasste badkamer ook.Die dubbel motorhuis is amper soos 'n ekstra vertrek. Ingeboude...
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela. Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word. 4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers. Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word. Mooi kombuis met gasstoof e...
Klein Tuin
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)