kaste vir die kombuis

48 properties
Searches related to "Kaste Vir Die Kombuis" :

Kaste Vir Die Kombuis

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  kaste vir die kombuis
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

9 ha Farm in Kakamas

Kakamas, Northern Cape

Eiendom net buite die dorp, 3 Slaap kamer huis 2 met eie badkamer en aparte 3de badkkamer. (aircons) Kombuis en opwas/kook area (aircon) Ooplan sit/eetkamer (aircons) Dubbel Motor Huis met afdakke vir 4 motors. 2 Kantore met koombuis en stoorkamer, toilet en wasbak Braai area langs huis met boma en geteel. Swembad onderdak toegemaak met Canvas

2 Bed House in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

Kies Nylstroom, want aftree gaan oor 'n VEILIGE omgewing! Pragtige toesluit- & aftree huis in die gesogte Bosveldsig kompleks! Die huis het 2 ruim kamers met genoegsame kaste en 2 mooi badkamers, met n ensuite-badkamer in die hoof slaap kamer. Die leef area is lekker gesellig en loop uit na die eet kamer en netjiese kombuis met opwas. Vanuit die

4 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

This house has a safe and peaceful feeling to it. Face brick house, easy to maintain and can move in without doing any reparations seeing as everything is in an excellent condition. Four bedrooms with three bathrooms, one en-suite. Bedroom/ Study with build in desk that has its own entrance from the garden. There are plenty of build-in closets in t...

3 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

My eienaar het besluit om te verhuis en my hart is seer. Ek is dringend op soek na 'n nuwe eienaar wat my wil kom bewoon en geniet.Ek is met baie liefde en sorg opgepas en bied die volgende aan my toekomstige eienaar:Groot oop plan sit/eetkamer en kombuis met granietblaaie en plek vir skottelgoedwasser en wasmasjien. My 3 slaapkamers is almal ruim
Ek treur oor my huidige eienaar wat my nie meer kan bewoon nie. Kom besigtig my, koop my en maak my hartjie weer heel.Ek het 'n pragtige oop plan sitkamer met 'n balkon wat op baie mooi tuine uitkyk.My kombuis het 'n ingeboude graniet ontbytblad met spasie vir 'n wasmasjien en yskas. My slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en 'n dubbelbed pas

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

This house is centrally located close to both schools and in a very good neighbourhood. Three bedroom house with one bathroom, open plan TV room and lounge, large dining room and kitchen, all with build in cupboards. One of the bedrooms is fitted with a basin. A lovely porch is enclosed and is ideal for your hobbies or an office. Outside there are ...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie drie slaapkamer huis het twee badkamers waarvan een en-suite is. Die huis front Noord en is geleë aan die rand van Petrus Steyn wat vir jou n pragtige plaas uitsig gee vanaf jou voorstoep. Die hele huis is of geteël , of het matte en orals is ingeboude kaste, diewering en n alarm sisteem. Buitekant is met sierstene gebou en die huis het 'n
andnbsp;See English below the Afrikaans descriptionandnbsp;andnbsp;andnbsp;PUIK WAARDE VIR GELD IN HIERDIE TUISTE WAAR DIE HART ISandnbsp;andnbsp;andnbsp;PRAGTIGE MODERNE 2-SLAAPKAMER, 2 BADKAMER, GRONVLOER EENHEIDandnbsp;andnbsp;andnbsp;Hierdie pragtige groot grondvloereenheid in �n uitmuntende goedgele�kompleks in die hartjie van Hartenbos is
Kaste Vir Die Kombuis
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)