kaste vir die kombuis

48 properties
Searches related to "Kaste Vir Die Kombuis" :

Kaste Vir Die Kombuis

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  kaste vir die kombuis
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

2 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Beplan julle om twee gesinne te akkommodeer, terwyl privaatheid nie ingeboet moet word nie? Hierdie is beslis die antwoord.Die hoofhuis bied 'n oopplan kombuis, leefarea asook twee slappkamers met en suite badkamers. Die huis is baie ruim, lig en reg vir intrek en bly. Die lapa bied heerlike kuierplek asook 'n ingeboude braaiarea. Verder is daar
Die woonstel is ideaal vir 'n enkellopende persoon. Oop plan leef area en kombuis met 'n 2 plaat stoof en oond. Groot slaapkamer met ingeboude kaste, en 'n badkamer wat ook ingerig is vir 'n wasmasjien. Ongelukkig word geen honde toe gelaat nie. Die woonstel word verhuur met 1 toesluit motorhuis. Water en Krag is ingesluit slegs vir 'n enkel
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop. 8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne. Stoorkamers vir voer vir hoenders. Oop skuur vir toerusting. 2 lande vir gewasse met besproeiing 2 Weidings kampe Skaapkraal en beeshanterings geriewe Afdakke vir 3 voertuie Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder

2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit Wat 'n pragtige huis! Perfek vir aftrede en net reg vir intrek en bly. Die huis is gele in 'n veilige kompleks met toegangsbeheerde hekke 24 uur per dag. Voltitel, geen maandelikse heffings en diere vriendelik. Twee ruim slaapkamers met ingeboude kaste en dakwaaiers. Een pragtige badkamer. Oopplan

3 Bed Die Bult Property For Sale

Potchefstroom, North West

Hier is die oplossing vir vele probleme!!!Daar is slegs 10 voltitel meenthuise in die kompleks. Dit is privaat, dit is veilig en baie belangrik - dit is troeteldiervriendelik! Daar is 2 ingange wat die verkeersvloei baie vergemaklik. Die oopplan meenthuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 toesluitmotorhuis, 2 oopparkeerruimtes, kombuis met
Drie groot slaapkamers, hoof slaapkamer het dubbel glas hout deure wat uitloop met die stoep.Baie kaste met baie pakplek. Nuwe matte intalleer en nuut uitgeverf.Groot kombuis met marmerblad - gasstoof (huurder moet gas bottel en gas self voorsien).Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer.Twee vol badkamers met gaste toilet.Aparte waskamer.Motorhuis

3 Bed Protea Park House To Rent

Rustenburg, North West

Lieflike groot ruim familie woning. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, bediende kamer en lapa. Die huis het ook 'n stoep aan agter kant met grasperk en aan die kombuis kant is 'n lapa en kuier area. Die vertrekke is baie ruim en die hoof slaapkamer het 'n inloop aantrek kamer met kaste aan albei kante wat deur loop na die

2 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

Strek u fondse met hierdie groot besparing op die eiendom. Ver onder markwaarde.Hierdie kompakte 2 slaapkamer huis is tans in die mark vir R1499000. (Markwaarde R1680000)Die eenheid bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer met skuifdeur na die patio. Die aparte kombuis het spasie vir 'n wasmasjien en yskas en daar is oorgenoeg ingeboude kaste. Die 2

2 Bed House in Ottosdal

North West, North West

Goed opgepaste huis met 2 salap kamers en vol badkamer. waaiers in sit en eetkamer Kombuis het genoeg kaste en plek vir ,n skottelgoedwasswer groot inloopspens lapa. drukpomp met tenk motorhuis met palisades wat kan sluit. daar is genoeg plek om die eiendom aan te bou
Kanoneiland is �n ongelooflike boeregemeenskap! Naby Upington en Keimoes, rustig, veilig en met uitsigte oor wingerdlande en die rivier wat fenominaal is. Hierdie 2893 m� eiendom het soveel potensiaal en is enige entrepeneur se droom. Behalwe vir die huis, is daar �n winkelgebou met ingeboude rakke en toonbanke, sowel as geriewe vir �n slaghuis
Kaste Vir Die Kombuis
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)