inkomste

14 properties
Searches related to "Inkomste" :

Inkomste

|

Ekstra Inkomste

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  inkomste
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Maak hierdie mooi plasie u eiendom. Verskeie boerdery moontlikhede wilds-, skaap- of groenteboerdery. Winkel op die plaas maak dit moontlik om inkomste te genereer. 3 Toegeruste boorgate met volop water en semetdamme. Verskillende kampe wat gevestig is met smutsvinger. Die grensdrade is goed. 3 Store vir opgaar en stoorgeriewe. Daar is n drie

1241 ha Farm in Viljoenskroon

Viljoenskroon to Vierfontein, Free State

Hier is die ideale geleentheid vir die man wat 'n gemengde boerdery wil bedryf! As bonus is daar 'n sandgroef wat 'n maandelikse inkomste gee. Die lande is bo-gemiddelde lande en het selfs in die droogte goeie oeste gelewer wat winsgewind is. 'n Verdere plus-punt is genoeg water om te kan besproei vir bv. lusern wat 'n verdere inkomste kan lewer
2 X PLOTTE MET 2 X HUISE TE KOOP. Word met spinasie geboer op die oomblik. Toe sink stoor (276m�) Toegeboude woonstel 54m�), Gereedskap stoor (8sqm). Kantoor (18m�) kantoor kan in slaapkamer verander word. Onderste verdieping 1 slaakamer woonstel. 2de verdieping ook een slaapkamer. Ons bly tans in dit. 1 sink afdak, 3 kante toe (60m�), a...

5 Bed House in Williston

Williston, Northern Cape

5 Slaapkamer met 2 Slaapkamer woonstel te koop in Williston, Noord-Kaap Die woonhuis bied die volgende: 5 Slaapkamers 2 Badkamers 1 Aparte stort tussen hoof slaapkamer en tweede badkamer Kombuis met ingeboude kaste Sitkamer Eetkamer Toegeboude Stoep Buitegeboue: Enkel motorhuis Groot Afdak 2x Klein Store Die woonstel bied die volgende: 2 Slaapkamer...
15 km vanaf Loskopdam is hierdie pragtige 210 ha bergagtige plaas geleë met wildsheining wat verdeel is in drie kampe. Die hoofhuis bestaan uit drie slaapkamers, dubbel geriewe, kroeg en sprankel swembad. Daar is 'n tentkamp wat sewentien persone kan huisves en 'n swembad. Hierdie word uitverhuur om 'n addisionele inkomste te genereer. Daar is ook

Tiegerpoort Plot For Sale

Pretoria East, Gauteng

UITSONDERLIKE PLOT VAN 4,2 HA . SKOUSPELAGTIGE UITSIGTE VAN 360* OOR PRETORIA OOS EN DIE BRONBERGE.Private Bewaringsgebied van +_60 ha en 14 eiendomme is toegespan met toegangsbeheer.Groot getalle wild beweeg tussen die eiendomme deur soos Blouwildebeeste, Rooibokke en Blesbokke. Die wild behoort aan die eienaars en inkomste uit jaarlikse verkope
Hierdie goed geprysde 21 Ha plot moet nie mis geloop word nie. Plote na aan die dorp is hoog op aanvraag. Twee huise waarvan een 'n grasdak huis is en 'n woonstel. Twee boor-gate en Eskom krag. Hierdie plot is naby die dorpen teen aan die teerpad en is eintlik ideaal vir 'n besigheid of 'n klein boerdery. Die hoof huis bestaan uit sitkamer, eetkame...
Kanoneiland is �n ongelooflike boeregemeenskap! Naby Upington en Keimoes, rustig, veilig en met uitsigte oor wingerdlande en die rivier wat fenominaal is. Hierdie 2893 m� eiendom het soveel potensiaal en is enige entrepeneur se droom. Behalwe vir die huis, is daar �n winkelgebou met ingeboude rakke en toonbanke, sowel as geriewe vir �n slag...
Inkomste
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)