SEEFF EIENDOMME IN ORANIA BIED AAN:LUUKSE 3 SLAAPKAMERHUIS, 2 BADKAMERS, GROOT EN MODERNE KOMBUIS, OPWASAREA, REUSE BRAAIKAMER MET EIE SITKAMER, FORMELE SITKAMER, STUDEERKAMER MET INGEBOUDE LESSENAAR EN KASTE, DUBBEL GARAGE, WATERVERKOELINGSTELSEL, PRAGTIGE TUIN EN UITSIG.ONDERHEWIG AAN VERBLYFRE EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.HIERDIE IS 'N
Hierdie woning bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer, oopplan kombuis met baie ekstra kaste en spasie vir wasmasjien en skottelgoedwasser, die 3 slaapkamers is almal geteel met ingeboudekaste, 2 badkamers, 1 met stort en 1 met 'n bad, enkel motorhuis, patio met dakkie en omheinde tuintjie.Bronberg is baie sentraal tussen groot winkelsentrums en
Hierdie oulike 1 Slaapkamer woonstel is gelee op die 1ste vloer. Daar is hysbakke in die gebou. Die woonstel bestaan uit oop plan sitkamer, kombuis, aparte slaapkamer met ingeboudekaste, groot badkamer met inloop stort en 'n balkon. Die woonstel het sy eie motor afdak.Brongberg Aftreelandgoed bied die volgende:24 uur sorgsentrumGemeenskaplike
1820 - 21Ha plot te koop buite Bela Bela
Pragtige huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers.
Baie groot studeerkamer, sitkamer en eetkamer. Die gesinskamer is ook baie ruim.
Ruim kombuis met baie ingeboudekaste en ooghoogte oond.
Aparte opwas geriewe
Groot stoepe met diefwering.
Dubbel motorhuis, swembad.
Groot oop stoor van 200m2
Braaikuiken hok
2
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela.
Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela
Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word.
4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers.
Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word.
Mooi kombuis met gasstoof e...
Word deel van ons vriendelike groep inwoners in die nuwe aftreelandgoed teen die pragtige Bronberg koppie en natuurpark.Hierdie perfekte eenheid bestaan uit 'n oop plan sit/eetkamer, aparte kombuis met granietblaaie en plek vir wasmasjien, 2 sonnige slaapkamers met ingeboudekaste, 1 badkamer met rolstoel vriendelike stort, balkon en 1
Die woonstel is ideaal vir 'n enkellopende persoon. Oop plan leef area en kombuis met 'n 2 plaat stoof en oond. Groot slaapkamer met ingeboudekaste, en 'n badkamer wat ook ingerig is vir 'n wasmasjien. Ongelukkig word geen honde toe gelaat nie. Die woonstel word verhuur met 1 toesluit motorhuis. Water en Krag is ingesluit slegs vir 'n enkel
MH209 - Is jy moeg vir die stad se gewoel en raas, is hierdie die idiale aftree huis vir jou.
Die eiendom is gelee in die Rooiberg bavaria, waarvan Mabula Lodge en Zebula Gholf Landdgoed deel is.
Minder as 3 ure se ry vanaf Johannesburg en 2 ure se ry vanaf Pretoria.
75km vanaf Bela Bela en 80km vanaf Thabazimbi
Malaria vry gebied en baie veilige a...
97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop.
Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook...
Geleë 1km van Verena Park af en 3km vanaf Jackaroopark. Hierdie pragtige goed instand gehoude eiendom is in kampe vir weivelde en landerye opgedeel. Dit spog met 380V elektrisiteit, twee sterk boorgate ten volle toegerus, 2500lt Jojo tank, 150m buite geboue. Netjiese bok en bees krale en voerplekke, drukgang, elektriese omheining en sement opgaard...