ingeboude kaste

58 properties
Searches related to "Ingeboude Kaste" :

Ingeboude Kaste

|

Ingeboude Kombuis Kaste

|

Kombuis Ingeboude Kaste

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  ingeboude kaste
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

2 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

Strek u fondse met hierdie groot besparing op die eiendom. Ver onder markwaarde.Hierdie kompakte 2 slaapkamer huis is tans in die mark vir R1499000. (Markwaarde R1680000)Die eenheid bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer met skuifdeur na die patio. Die aparte kombuis het spasie vir 'n wasmasjien en yskas en daar is oorgenoeg ingeboude kaste. Die 2

3 Bed Miederpark House To Rent

Potchefstroom, North West

Drie slaapkamer huis te huur naby Laerskool ML Fick 3 slaapkamers met ingeboude kaste, moterhuis is toegebou wat gebruik kan word vir n 4de slaapkamer. Badkamer met bad en wasbaken n aparte toilet. Ruim leefarea, kombuis met baie kaste, elektriese stoof. Hierdie pragtige eiendom is gelee naby winkel sentrum en loop afstand vanaf Laerskool M.L
4 Slaapkamer huis te huur in Magalieskruin , bokant Braam Pretorius straat. Hierdie lieflike gesinswoning bied 4 ruim slaapkamers met groot ingeboude kaste, 2 pragtige badkamers , oopplan kombuis met baie ruim leef area en 'n een slaapkamer "Grannyflat " vir ouma of oupa of selfs boet of sus wat net bietjie op hul eie wil wees .Buite is 'n

4 Bed House in De Aar

Karoo, Northern Cape

Netjiese vier slaapkamer huis waar 3 van die vierkamers ingeboude kaste het. Die hoofslaapkamer het n en suite badkamer. Ruim leef area, kombuis sowel as studeerkamer met buite deur. Buite braai area onder afdak. Opgaar water tenk, stoorkamer en buitetoilet. Motorhuise, 1 dubbel en1 enkel

4 Bed Bonnievale Farm To Rent

Robertson, Western Cape

Gerieflike 4 slaapkamer huis te huur. Ruim kamers met en-suite en inloop kas in hoof slaapkamer.Praktiese kombuis met ingeboude kaste en 'n spens vir ekstra stoorplek. Aparte waskamer.Oopplan leefvertrek en eetkamer met buite braai.Gele� ongeveerd 8km buite Bonnievale.Krag en water ingesluit.

2 Bed House in Moorreesburg

West Coast Inland, Western Cape

Pragtig opgeknapte siersteen woonhuis Gelee in 'n goeie stil deel van Moorreesburg Baie netjiese huis met 2 Slaapkamers en 2 Badkamers Gerieflike kombuis, goed toegerus met baie kaste Ruim leefvertrekke Baie ruim geplaveide braaiarea met ingeboude braai Goeie waarde vir geld Skakel ons!

3 Bed Doringkruin House To Rent

Klerksdorp, North West

Lieflike 3 slaapkamer huis met 2 badkamers ooplan leefarea/kombuis met ruim opwas en spens. Moderne afwerking in kombuis met baie kaste!! Huis regdeur geteel. Toegeboude lapa aan huis met kroeg en ingeboude braai en skuifdeur wat uitgaan na swembad en boma kuierarea, baie gerieflik vir 'n buitelig kuier in die warm somer dae!!!

5 Bed House in Williston

Williston, Northern Cape

5 Slaapkamer met 2 Slaapkamer woonstel te koop in Williston, Noord-Kaap Die woonhuis bied die volgende: 5 Slaapkamers 2 Badkamers 1 Aparte stort tussen hoof slaapkamer en tweede badkamer Kombuis met ingeboude kaste Sitkamer Eetkamer Toegeboude Stoep Buitegeboue: Enkel motorhuis Groot Afdak 2x Klein Store Die woonstel bied die volgende: 2

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

Gerieflike 2 slaapkamer cottage beskikbaar ongeveer 3km buite Bonnievale. Beide kamers het ingeboude kaste, res van cottage ongemeubileerd.Oopplan kombuis en leef vertrek met binne braai. Kombuis het ook redelik kasste in.Die erf is omhein en is diere vriendelik. Pragtige uitsig oor die rivier en vallei. Daar is ook wi-fi beskikbaar.Water
Ingeboude Kaste
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)