Baie groot luukse lodge - slaap 30 mense.
Lodge bestaan uit 5 Slaapkamers, almal en-suite badkamers.
Baie groot oop sit-, eet- en tv kamer.
Kombuis nuut oorgedoen.
Volledig gemeubileerd met modern meubels en toerusting.
Groot lapa met ingeboudebraai en ruim ontspanningsarea.
Baie mooi gevestigde tuin met 'n uitsig oor die Kransberge
Jou soektog is beslis verby met hierdie nuutgeboude eiendom. Die huis bied 'n groot oppplan kombuis, leefarea met 'n droom kombuis, aparte opwasarea en groot instapspens. Die ruim hoofslaapkamer met pragtig en suite badkamer is privaat en gaan direk in die tuin uit. Die stoep met sy ingeboudebraai kyk direk op die reservaatgedeelte uit en is die
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop.
Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe.
Die plaas is toegespan met 2,...
Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit
Wat 'n pragtige huis! Perfek vir aftrede en net reg vir intrek en bly. Die huis is gele in 'n veilige kompleks met toegangsbeheerde hekke 24 uur per dag. Voltitel, geen maandelikse heffings en diere vriendelik. Twee ruim slaapkamers met ingeboude kaste en dakwaaiers. Een pragtige badkamer. Oopplan
1778 - 110ha plaas groente plaas in die Alma distrik
.Huidig is daar aarbeie geplant onder die nethuis van 1,7ha
.Tamaties, blomkool en broccoli wat besig is om te oes.
Die plaas is geregistreer by Globalgap - vir die uitvoer na die Midde Ooste
.Daar is 13ha lande tans onder drupbesproeiing.
60ha lande wat gebruik kan word vir groente.
Toegeruste b...
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop.
8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne.
Stoorkamers vir voer vir hoenders.
Oop skuur vir toerusting.
2 lande vir gewasse met besproeiing
2 Weidings kampe
Skaapkraal en beeshanterings geriewe
Afdakke vir 3 voertuie
Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder hui...
59,69ha wildsplaas met wildwering. listing 1765
Baie mooi natuur met mooi groot maroela bome en doringbome.
Grasdak hoofhuis het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer en suite is.
2 de badkamer met stort, toilet en wasbak. Lugversorging in die huis.
Sitkamer en eetkamer op oopplan.
Kombuis met spens en aparte opwasgeriewer, en waskamer.
Groot a...
Eiendom net buite die dorp,
3 Slaap kamer huis 2 met eie badkamer en aparte 3de badkkamer. (aircons)
Kombuis en opwas/kook area (aircon)
Ooplan sit/eetkamer (aircons)
Dubbel Motor Huis met afdakke vir 4 motors.
2 Kantore met koombuis en stoorkamer, toilet en wasbak
Braai area langs huis met boma en geteel.
Swembad onderdak toegemaak met Canvas
'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6 mens...
This breath-taking house is built in a security estate that is in an upper-class area of Potchefstroom.The house offers an open plan entertainment area that consist of a TV room, dining room, entertainment area with built-in-braai, fireplace and beautiful kitchen. The kitchen itself is already a winner with just enough-not-too-much space that is