ingeboude binne braais

7 properties
Searches related to "Ingeboude Binne Braais" :

Ingeboude Binne Braais

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  ingeboude binne braais
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

Heiderand House To Rent

Mossel Bay, Western Cape

Nuut uit geverfde 3 slaapkamer gesins huis.. Groot toe erf en diere vriendelik.2 badkamers en gaste toilet.Lieflike groot aparte binne braai kamer met ingeboude braai.Bachelor woonstel agter op erf of dit kan gebruik word vir studeer kamer.Dubbel motorhuis.Koop krag / Water aansluiting vir huurder

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

Gerieflike 2 slaapkamer cottage beskikbaar ongeveer 3km buite Bonnievale. Beide kamers het ingeboude kaste, res van cottage ongemeubileerd.Oopplan kombuis en leef vertrek met binne braai. Kombuis het ook redelik kasste in.Die erf is omhein en is diere vriendelik. Pragtige uitsig oor die rivier en vallei. Daar is ook wi-fi beskikbaar.Water

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

2 Slaapkamer ruim woning te huur in Bonniepark vanaf end Augustus 2020. Huis se afwerking binne is nogal besonders.Elke kamer het prag soliede ingeboude kasste, asook in die gang. Daar is dus 2 kamers met ingeboude kasste. Hoofkamer het sy badkamer en dan is daar 'n gasste badkamer ook.Die dubbel motorhuis is amper soos 'n ekstra vertrek
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela. Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word. 4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers. Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word. Mooi kombuis met gasstoof e...

56 ha Farm in Koster

North West, North West

Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleƫ, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6 mens...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Met n stoep wat strek van die ooste tot die suide kant van die huis kan jy heeldag n gemaklike sitplek kry. Daar is n heerlike koel briesie deur die huis vir die warm somersdae en tussen die antrasiet stoof in die sitkamer en die koolstoof in die kombuis sal jy nie eers besef wanneer dit winter in Petrus Steyn is nie. n Baie rustige atmosfeer oorva...
Ingeboude Binne Braais
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)