STUNNING FAMILY HOME FOR THE LARGER FAMILY FOR SALE IN DIEBOS
If you love space, this home is for you.
On entering the front door, you find a huge lounge on your left with doors leading to the pool area. On your right, is the large dining area and straight on, you find the entertainment area with bar and sliding doors leading out to the swimming
Very neat 2 bedroom house to rent in DieBos in Strand. This cozy gated property also offers:
An open plan lounge and kitchen
Build-in cupboards in the 2 bedrooms
Full bathroom
A separate laundry
2 Covered parking bays.
Enclosed garden
Burglar bars
There are also 3 other flats on the premises, currently occupied. Communal braai area with build-in
Very neat 3 bedroom family home to rent in DieBos area in Strand.
This lovely home on large erf offers lounge, kitchen, 3 Bedrooms and 2 Bathrooms.The large built-in-braai area which leads out onto a patio is ideal for entertaining.
Double Garage and ample parking
All the bedrooms have built in cupboards
Intercom system
Pet Friendly
Water and
Very neat 3 bedroom family home to rent in DieBos area in Strand.
This lovely home on large erf offers lounge, kitchen, 3 Bedrooms and 2 Bathrooms.The large built-in-braai area which leads out onto a patio is ideal for entertaining.
Double Garage and ample parking
All the bedrooms have built in cupboards
Intercom system
Pet Friendly
Water and
3 Slaapkamer huis in Bo-dorp te huur met groot dubbel motorhuis. Die huis is in 'n pypsteel met die motorhuis voor by ingang en die huis agter met ingeboude braai aan regter kant en wendy huise vir stoor en kuier area agter dit. Die huis se uitleg is uniek maar eenvoudig wat die huis baie moontlikhede gee vir die regte mense wat die spasie tot
2 Slaapkamer eenheid te huur in Bonniepark. Huurder moet bo 55 wees. Lieflike veilige aftree oord bekend as Bonniepark het hierdie woning te huur.2 Kamers sonder ingeboude kasste maar die eienaar voorsien wel losstaande kasste. Heerlike oop leefvertrek met teelvloer en lekker binnebraai vir sommer enige dag. Oopplan kombuis met ingeboude kasste
Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in diebos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak
Hierdie oulike eiendom is loopafstand van THE Club met al sy lekker restorante en winkiels met Menlyn en Brooklyn net om die hoek. Die 2 Slaapkamer 2 badkamer huisie is deel van 'n groter eiendom maar het wel sy eie tuin en parkering vir 2 karre. Die onderste gedeelte van die huis bestaan uit 'n kombuis, eetkamer gedeelte en woonkamer gedeelte en
Die huis is gebou - gemik op die familie aspek, groot oop leef areas, oop ruim kombuis met ekstra pak plek, graniet blaaie sowel as spens en opwas kamer vir jou gehalte!Groot wye trappe na bo, 4 kamers(waarvan 2 Hoof En-suite badkamers het) met 3.5 badkamers, Kantoor met klein kombuisie en verkeie balkonne wat na buite ly, stoep en die huis het