Swembad Houses For Sale

 |  Swembad Houses For Rent
16 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Swembad Houses For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Moderne 4 slaapkamer huis met 2 badkamers en aparte toilet. 3 Leefareas en studeerkamer/tv kamer. Pragtige oopplan kombuis. Lekker kuier stoep met ingeboude braai. 3 Motorhuise. Swembad. Besrpoeiing. 1 x Lugversorger in hoofslaapkamer en studeer/tv kamer.

3 Bed House in Klein Brak River

Klein Brak And Tergniet, Western Cape

Ekslusiewe Mandaat Pragtige huis wat in aanbou is in baie gewilde area. Naby die rivier en word omring deur natuur. 3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n fantastiese buite area, met swembad wat ideaal is vir onthaal.
Gesamentlike braai area. Swembad in kompleks. Trekker om bote na water te neem. Baie netjies plekkie met mooi kaste, vloere en blinders met miskiet nette wat skuif. Moontlikheid vir opbou boontoe. Het reeds fondasie gegooi vir dubbel verdieping, het goedgekeurde planne.
Baie netjiese drie slaapkamer huis te koop. Swembad met verhitting, boorgat wat net 'n tenk kort, buitekamer, twee kuier areas, lieflike buite kuier plek en vele meer. Moenie die pragtige huis deur jou vingers laat glip nie. Kontak my gerus vir meer inligting.

4 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Beplan jy 'n heerlike naweekplek in die Bosveld naby genoeg aan Loskopdam om 'n avontuurlike naweek te verseker of wil jy kom uitspan en jou batterye herlaai? Kom kuier laataand om die vuur by die goedbeplande boma of baljaar in die sprankel swembad. Hierdie huis bied baie privaatheid aangesien dit direk aan die parkarea grens en 'n addisionele

4 Bed La Hoff House For Sale

Klerksdorp, North West

Moderne 4 slaapkamer huis met 3 volledige badkamers. 3 Oopplan leefareas. Studeerkamer wat ook gebruik kan word as 5de slaapkamer. Groot moderne kombuis met pragtige hout kaste. 3 Leefareas. Groot onthaal area met ingeboude braai en kroeg. Swembad. Motorhuis vir 4 voertuie. Ruim opwas met kaste en werksoppervlak. Oopplan woonstel met badkamer

3 Bed Masada House For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

Mooi groot woonhuis met ruim vertrekke. Groot afdak vir 4 voertuie, met klein swembad en braaiplek. 3 Slaapkamers en ekstra vertrek met kombuis geriewe vir klein wooneenheid. Goeie omheining en veiligheid. Nice big house with spacious rooms. Spacious carport and small swimming pool and braai area. 3 Bedrooms and a extra room with kitchen
O/172 Pragtige 4 slaapkamer huis 'n private natuurreservaat. Die reservaat is half pad tussen Bela Bela en Thabazimbi. 4 Slaapkamers, 2 badkamers, 2 Eetkamers, 2 Sitkamers. Dubbel motorhuise, afdakke, oop parkering. Lapa met ingeboude braai en swembad. Pragtige kombuis met aparte opwasgeriewe. Die eiendom kom met 'n 40% aandeel in die 3220ha
Pragtige 4 Slaapkamer tuiste wat spog met 'n opplan Sitkamer en Eetkamer.Stap uit na jou sprankelende swembad en prentjie mooi tuin.Kombuis met aparte opwas.Groot stoep vir gesellige kuier sessies.4 Afdakkie vir jou voertuie en toebehore.Veilge Area! Beautiful 4 Bedroom home that boasts a Open plan Lounge and Dining Room.Walk out onto your
Houses Swembad For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)