Swembad Houses For Sale

 |  Swembad Houses For Rent
16 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Swembad Houses For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Pragtige ruim en goedbeplande huis met baie netjiese afwerkings. Die kombuis is enige gesin wat graag in die kombuis saamkuier se droom. Die grootste bederf is egter 'n ruim kuierstoep, ingeboude braai en 'n ongelooflike mooi uitsig oor Kranspoort. Verder is daar 'n heerlike kuierarea, sprankel swembad en 'n maklike goedversorgde tuin met

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak ...

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Hierdie besondere argitek ontwerpte huis is 'n ervaring wat nie gemis moet word nie. Baie ruim, lig, sonnig, modern en boonop baie privaat. Wat meer wil jy h�? Vandat jy voor die dubbel motorhuis met sy aparte werkskamer stop, nooi die huis jou behoorlik binne.'n Pragtige tuin met min moeite is jou eerste indrukke. Die huis bied 'n ruim oopplan k...

2 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Twee slaapkamer huis te koop in Naboomspruit Perfek vir aftrede! Hierdie pragtige huis is gele in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit. Voltitel, geen maadelikse heffings en diere vriendelik. Die huis bied twee slaapkamers met hul eie badkamers. Oopplan sitkamer en eetkamer. Pragige kombuis met apparte opwas gedeelte. Dubbel motorhuis met 'n g...

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

'n Pragtige ruim huis met baie ekstras. Ideaal vir heerlike Bosveldkuiers met baie vriende of kinders en kleinkinders. Andersins is die grondvloer die antwoord met 'n baie ruim oopplan leef en eetkamer, asook 'n goedbeplande kombuis. Die twee groot slaapkamers nooi jou dadelik in met baie kaste en hope lig.Die boonste vlak bied slaapplek vir 6 mens...
Experience the Heartbeat of the Waterberg Bushveld. Fully fenced, 211ha bushveld game farm 22km from Vaalwater with game breeding camp. Approximately 10km of roads have been constructed in this typical bushveld landscape of grass and trees. The extensive and impressive improvements to this property provide for endless possibilities such as Lodge, G...
Houses Swembad For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)