gespan

5 properties
Searches related to "Gespan" :

Gespan

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  gespan
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

934 ha Farm in Kroonstad

Kroonstad, Free State

Hierdie is 'n spogplaas, enige persoon wat hier koop kan net instap en aangaan met die boerdery! 14 Wildskampe van ongeveer 500 ha met water in alle kampe. Daar is ongeveer 25 km wildsheining gespan asook 'n wildboma. Daar kom ook 3 weidingskampe voor. Verskillende spesies wild kan bygekoop word. Beskik oor buffelpermit, smutsvingergras kom voor

378 ha Farm in Ladybrand

Ladybrand, Free State

Die mooi 377 ha grond kom selde in die mark. Daar is 1 weidingskamp en is gespan met wildwering. 2 Boorgate kom ook voor wat toegerus is met dompelpompe. Daar is ook 50 ha ingelyste water, ontwikkelde regte van 117 ha. Daar is 'n Armania dam.Daar is ook 'n 1000 vkm saal met kerk met ambisieblokke. 2 - 10 rondawels, 7 Charlets, Onvangsarea van

Vanrhynsdorp Farm For Sale

Vredendal, Western Cape

LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS 6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Die plaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water op die plaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek. VELDTIPE

Vanrhynsdorp Farm For Sale

Vredendal, Western Cape

LIEFLIKE NAMAQUALAND PLAAS 6.257Ha Namaqualand Plaas gele� 100km Noord-Noordwes van Vanrhynsdorp. Die plaas is in total omhein, jakkalsproef, heeltemal gepak met klip en is geldeeltelik ge�lekrifiseerd. Van die heinings is splinternuut en onslangs gespan. Daar is genoegsame water op die plaas en daar �n baie goeie infrastruktuur in plek. VELDTIPE

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Met n stoep wat strek van die ooste tot die suide kant van die huis kan jy heeldag n gemaklike sitplek kry. Daar is n heerlike koel briesie deur die huis vir die warm somersdae en tussen die antrasiet stoof in die sitkamer en die koolstoof in die kombuis sal jy nie eers besef wanneer dit winter in Petrus Steyn is nie. n Baie rustige atmosfeer oorva...
Gespan
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)