gereedskap

4 properties
Searches related to "Gereedskap" :

Gereedskap

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  gereedskap
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Plaas is 10 km vanaf teerpad op die Rooibergpad. Gelykplaas met gedeelte rantveld aan voet van berg. Plaas is baie goed ontwikkel met 3 huise, stoor vir onthale en funksies, kroeg, ablusieblok, lapa en swembad en boskamp tussen Tambotiebome. 3 Garages, baie buitegeboue en 'n voerstoor. Afdak vir hamermeule, groot stoor met slaggeriewe, koelkamer en...
O/164 Vakansie oord te koop buite Bela Bela 21,413 ha wildwerende omheide plaas, eiendom is plat met pragtige savanna en is boomryk. 3 boorgate waarvan 1 toegerus is vir gebruik, ander 2 moet skoongemaak en getoets word. 3 km wandelpad met n piekniek plekkie en waterpunt. Kleinwild kom voor, bosbokkies, rooibokke, steenbokkies, vlakvarke, bosvarke,...
2 X PLOTTE MET 2 X HUISE TE KOOP. Word met spinasie geboer op die oomblik. Toe sink stoor (276m�) Toegeboude woonstel 54m�), Gereedskap stoor (8sqm). Kantoor (18m�) kantoor kan in slaapkamer verander word. Onderste verdieping 1 slaakamer woonstel. 2de verdieping ook een slaapkamer. Ons bly tans in dit. 1 sink afdak, 3 kante toe (60m�), afdak 2

45.5 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleë langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand. Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook ...
Gereedskap
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)