Die Weide Farms

 |  Die Weide Farms For Sale
55 properties
Refine Search
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Die Weide Farms
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

1494 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

Besproeiingsplaas in die Oos-Vrystaat Hierdie 1494 ha is verseker een van die beste saaiplase in die Oos-Vrystaat. - Hierdie plaas is in die Harrismith distrik met n maklike toegangsroete vanaf die N3. - 780 ha Hoë potensiaal sand/leem lande waarvan 173 ha besproeiings lande is. 606 000 m3 geregistreerde waterregte uit n dam wat in n standhoudende
Saai en Weiding plaas! Die plaas het 40ha lande en 140ha widing en 12 binne-kampe. Daar is ook 12 ton voertorings. Daar is baie water wat afkomstig is van 'n standhoudende spruit, 5 grond damme en 3 fonteine.Die pompstasie is ook toegerus met Escom krag. Hierdei plaas leen hom ook toe vir Eco-toerisme en beskik oor 'n saal met kroeg wat genoeg

1211 ha Farm in Soutpan

Dealesville, Free State

929.23 & 282 Ha veeplaas Soutpan distrik. Eienaar wil dit as eenheid verkoop. 929.23 Ha: Plaas met 12 weidings kampe en beskik oor water. Veehanteringsgeriewe 7 Boorgate waarvan 5 toegerus is, 1 Sement dam, 2 Grond damme Soutwerke tans nie in produksie nie (16 boorgate & stoor ) Drade van kampe in goeie toestand 3 ou lande kampe onbewerk. Rooi

338 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Wild en ontspannings plaas! 13km van dorp - hierdie is 'n uitstaande plaas mooi natuur - groot verskeidenheid bome goeie gemengde weiding netjiese wild onheining asook veehanteringsgeriewe 2 toegeruste boorgate (Boorgate pompgesamentlik 8500 LPU - slegs pomp sterkte. Die een lewer nie 6000 Liter per uur en die ander 2500 Liter per uur - dit is nie
1745 - Vaalwater Hoenderplaas te koop. 8 Hoenderhokke waarvan 7 gebruik word vir broilers en een is vir l henne. Stoorkamers vir voer vir hoenders. Oop skuur vir toerusting. 2 lande vir gewasse met besproeiing 2 Weidings kampe Skaapkraal en beeshanterings geriewe Afdakke vir 3 voertuie Werkskamer of motorhuis vir 2 voertuie plus motorhuis onder
Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en

Game Farm in Klerksdorp

Klerksdorp, North West

Wildsplaas Te Koop. Ideaal vir belegger / ontwikkelaar. Of 'n paar vriende wat saam ongelooflike ervaringe en herhinneringe aan geliefdes wil gee, sonder om kilometers ver te ry. Slegs 8km buite Klerksdorp en uitstekend geleë naby die damvakansie-oord. Die plaas vorm deel van die munisipalegrense en is dus ideaal vir die ontwikkelaar wat wil

303 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

303 ha Reitz farm for sale. Located between Reitz and Petrus-Steyn in a high rainfall area. The Liebenbergsvlei flows through the farm. The Liebensbergvlei is fed by the Hoogland water scheme that carries water from the Katse dam to the Vaal dam. There are 50 000 m? registered irrigation rights. There are 80 ha of arable land of which 60 ha are

11361 ha Farm in Brandvlei

Brandvlei, Northern Cape

Plaas Naroogna is besonderse plaas wat in die hartjie van die Boesmanland geleë is. Naroogna is 25km van die naaste klein dorpie Brandvlei af. Brandvlei het alles wat mens broodnodig het. Uit die boerdery se oogpunt uit, is die twee koperasies op die dorp verseker aanwins. Naroogna is 175km vanaf Calvinia, wat twee keer Brandvlei se grootte is, en

189 ha Farm in Memel

Memel, Free State

189 ha Leefstylplaas in die Memel distrik te koop. Hierdie ongerepte juweel in die Oos-Vrystaat word op die oomblik as gasteplaas bedryf en bied jou meer as net mooi natuurskoon. Hierdie karaktervolle plaas is aan die voet van die Drakensbergreeks wat bestaan uit golwende vlaktes en bergagtige gedeeltes in n hoë reënvalstreek met hoofsaaklik
Farms Die Weide
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)