397 ha Veeplaas tussen Ficksburg en Senekal in die mark.
Die plaas word bemark teen R7 300 per hektaar.
Hierdie plaas is 37 km vanaf Ficksburg, 37 km vanaf Senekal en 47 km vanaf Marquard met n pragtige uitsig oor die Maluti-berge. Die plaas bestaan uit plat vlaktes, golwende heuwels en n paar hoër koppe.
Goeie natuurlike weiding asook aangeplante
Veeplaas met 2 weidings kampe met water, Bes kik oor veehanteringsgeriewe, 2 Boorgate wat toegerus is met windpompe.
1Groot sementdam, Drade van kampe in goeie toestand, Klein huis bestaande uit leefvertrek, kombuis , kamer en badkamer .
1 x Ou werkershuis
1 x Stoor met afdak
Veehanteringsgeriewe
Drakrag 1/11GVE, Die reenval per jaar is ongeveer
435 ha in die Ficksburg distrik in die mark.
Hierdie plaas is in n pragtige area ongeveer 24 km vanaf Ficksburg en 30 km vanaf Rosendal.
Hierdie plaas bestaan uit 230 ha baie goeie lande waar presisie boerdery gedoen word en karteringskaarte beskikbaar is.
Daar word hoofsaaklik mielies, sonneblom en boontjies in hierdie omgewing geplant.
Daar is
Die plaas bestaan uit 4 weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
Daar kom 200 ha se lande kampe voor. Die tipe lande wat voorkom is sand leem.
Daar is ook 4 Boorgate en 1 is toegerus met n dompelpomp. 2 Gronddamme kom voor. 5 Sementdamme
Daar is n 1500 vkm meter se woonhuise voorkom.4 Store, 10
Pragtige 1276 ha plaas tussen Vrede en Warden In die mark.
Hierdie goed opgepaste juweel in die
Oos-Vrystaat is vir 4 geslagte in dieselfde familie.
Hierdie bo-gemiddelde waterryke plaas het ongerepte skoon weiding en vele fonteine wat al die damme, reservoirs en krippe voed.
Daar is 400 ha lande waar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels
Laingsburg
Karooplaas van 2 705.572ha bestaande uit vier dele.
Die plaas is gelee 60km vanaf Laingsburg en ongeveer 95km vanaf Sutherland.
Verbeteringe: 5 Slaapkamer woonhuis store 3 krale. Ses kampe met water. Plaas is Jakalsproef omhein. Kragopwekker en sonpomp by woning
Water: 5 boorgate met windpompe - 1 met waterpomp (monopomp).
Weiding
3394 ha Besproeiingsplaas in die Harrismith distrik in die mark.
Hierdie plaas is naby Warden in die Oos-Vrystaat geleë in n hoë reënvalstreek, een van die beste boerdery areas in Suid-Afrika. Al die plase l aan die rivierfront van die Corneliusrivier.
Van die 3394 hektaar is 1480 ha lande waarvan 500 ha besproei word. Die besproeiing word gedoen
Die plaas is gelee naby Fauresmith en is 1282 ha groot. Hier kom 7 weidingskampe voor met water maar die boorgate moet toegerus word.
Die drade van die kampe is in 'n redelike toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
Hier is ook nie lande op die plaas nie. 10 Boorgate waarvan slegs 1 toegerus is. 4 Steen damme.
Daar is geen woonhuis nie
Hierdie is die plek om by te wees!
Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad.
Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien.
4x charletts - Slaap 12 (Aircons)
5 HA Teel kamp met Boma.
Varkhokke onder dak (60 Varke)
Wildsheinings
1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha
Daar is 4 weidingskampe en 1 kamp word van water voorsien. Die drade is in n Goeie toestand. Geen aangeplante weiding kom voor nie.
1 Sementdam, 1 Boorgat wat toegerus is met windpomp. Geen besproeiing kom voor nie.
Reenval per jaar: 500 mm, Drakrag: 1 GVE op 8 h
BTW ingesluit