dompelpomp

38 properties
Searches related to "Dompelpomp" :

Dompelpomp

|

Homa Dompelpomp

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  dompelpomp
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Wild- en beesplaas wildwerend omhein (21 drade). Gelykplaas met soetveld (rooigrond / sand en leem) en mooi verskeidenheid bome, rooibokke, koedoes en baie kleinwild en varke. 5 Boorgate toegerus met dompelpompe. 1 Sementdam. Verskeie panne en waterkrippe. 3 Fase Eskom krag.
Plat 25 ha tussen 3 paaie langs snelweg slegs 27 km van Warmbad op Springbokvlakte, 6 slk woning en woonstel. Stoep, sitkamer, eetkamer, kombuis, waskamer, 2 pakkamers, 4 groot store, sementdam, windpomp, 6 boorgate, 2 toegerus met dompelpompe, alarmstelsel, pallisade, sluitstoor, omhein met beesdraad. Lapa met 2 braaiplekke.
1732 - 304 hektaar wildsplaas te koop met 800 m2 dubbel verdieping huis te koop in Rooiberg Thabazimbi. Rooi Sandgrond. Wild en elektries omhein met groot store. Swembad. slagkamer. 2 boorgate wat met dompelpompe toegerus is word gebruik om damme aan te vul. Plus nog baie meer.
Baie mooi wildsplaas, goed opgepas, min bosindringing. Gelykplaas met Koppie en baie mooi uitsigte. Soetveld met rooigrond en groot verskeidenheid bome Maroelas, Knoppiesdoorns, Hardekool, Geelhaak, Blinkblaar, Matoppie en Akasiaveld. Heelwat Rooibokke, Koedoes en baie Kleinwild en varke. Geen Eskom krag, wel sonpanele met invertor vir woonhuis. Sl...

253 ha Farm in Clarens

Clarens, Free State

Baie mooi plaas met pragtige uitsig oor die berge beskikbaar in Clarens. Die plaas is baie goed geleƫ in 'n veilige omgewing en ideaal geskik vir toerisme. Die groot 5 slpk, 3 badkamer sandsteen huis is baie netjies met elektriese omheining. Daar is 4 boorgate en 2 dompelpompe, sink en verskeie gronddamme wat water voorsien aan die wild op die
2194 19ha plot te kromdraai, Thabazimbi distrik te koop. Eskom 3 fase krag. Nuwe heinings van 1.8m. Het R700 000 gekos. 1 Boorgat met baie sterk water wat toegerus is met 'n dompelpomp. 5 ha onder besproeiing. Opgaardam en watertenk vir huis. 5 Slaapkamer huis, 2 badkamers, sitkamer, eetkamer en kombuis. Buite geboue, stoorkamers, hoenderslagpale
Listing number 1739 - Wildsplaas te koop buite Thabazimbi Wildwering in goeie toestand 3 boorgate met 1 toegerus met dompelpomp Huis is tans groot 4 slaapkamer jagtershuis met kombuis en sitkamer met jetmaster kaggel Braai area Goeie weiding Goeie paaie Baie boomryk 4 suip plekke Wild ingesluit getalle op aanvraag Hierdie eiendom is goed geprys en

4100 ha Farm in Hopetown

Karoo, Northern Cape

Die plaas is in die Hopetown distrik gelee en betaan uit 13 weidingskampe met veesuipings, Die drade is in 'n redelike toestand en sommige drade kort aandag. Daar is 6 damme waarvan 2 sementdamme is. Daar kom 8 dompelpompe voor waarvan 8 met windpompe toegerus is. Daar is geen woonhuis op die plaas nie. 2 Store kom wel voor (20x15m) en 2
1820 - 21Ha plot te koop buite Bela Bela Pragtige huis met 5 slaapkamers en 2 badkamers. Baie groot studeerkamer, sitkamer en eetkamer. Die gesinskamer is ook baie ruim. Ruim kombuis met baie ingeboude kaste en ooghoogte oond. Aparte opwas geriewe Groot stoepe met diefwering. Dubbel motorhuis, swembad. Groot oop stoor van 200m2 Braaikuiken hok 2 pa...

403 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

1812 - 403 ha Bees skaap bokplaas met landerye. Tussen Settlers en Marblehall 120 ha ploegbare land turfgrond 46 ha sandgrond - ook vir plant 4 Boskampe en 3 kampe van 4ha elk Skaapkamp van 26ha Beeswering om die plaas. Eskom3 fase krag Groot oop stoor van 6m x 12m Skaapkraal en bees hanterings fasiliteite 5 Boorgate, 1 toegerus ongeveer 9000 liter...
Dompelpomp
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)