dokters

9 properties
Searches related to "Dokters" :

Dokters

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  dokters
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Pragtige twee slaapkamer, twee badkamer, motorhuis met motor afdak gelee in die pragtige Bougainvilla Aftree Oord in Montana Tuine.Ingesluit in Levys:Water,goeie sekuriteit, tuindienste, koopkrag. Nasorgsentrum. Naby groot besighede , Dokters , hospitaal.15 etes per huis per maand.Maak n afspraak om te kom kyk na die pragtige huis
Baie skaar en moderne 2 slk huis beskikbaar in Bougainvilla Aftreeoord. Spring vinnig vir die geleenttheid om die gewilde oord jou tuiste te maak2 slk, 1 badkamer, oopplan sit / eetkamer, kombuis, enkel garage, stoep met louvre dak en privaat tuinFasiliteite : 24 uur sekuriteitEet / gemeenskapsaalKioskKoffiekroegBiblioteekHaarsalonSkoonheidsalonKli...
Baie mooi 2 slk woonstel met fanastiese uitsig beskikbaar in Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine,2 slk, 1 badkamer, enkel afdak, oopplan kombuis / leefares met balkonMoenie uitmis op die eenheid nie. Skakel my gerus op te besigtigFasiliteite24 uur SekuriteitEetsaalGemeenskapsaalHaarsalonSkoonheidsalonKliniek / Dokter 2x per
Die eenheid is geskik vir die enkellopende persoon wat 'n veilige hawe soek in die gewilde Bougainvilla Aftreeoord. Die huur sluit 15 etes in vir die eenheidDie enkel kamer met badkamer is ideaal gelee naby die dienssentrum en al die geriewe en fasiliteite wat die oord biedFasiliteite:24 uur sekuriteitSorgsentrumKliniek / Dokter 2x per
Hierdie eenheid is 'n moet om te besigtig en kom kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers oopplan kombuis / eetkamer, ekstra groot sitkamer apart gebou, ekstra gtroot spens, groot stoep en leiflike groot tuin, dubbel motorhuis. Moenie die kans laat verbygaan om die pragtige eenheid te besoek nie.Fasiliteite in die oord :24 Uur sekuriteitBiblioteekHa...
Kom besigtig gerus die pragtige 3 slaapkamer , 2 badkamer met dubbel gagare langs die wildreservaat in die immergewilde Twee Riviere Aftreeoord. dis 'n lus vir die oog met ekstra kaste en teels in die kombuis en badkamers. Die eenheid is baie privaat en stil. Ideaal vir die persoon met groen vingers is daar 'n pragtige tuin wat net jou aandag nodig...

3 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

Hierdie woning bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer, oopplan kombuis met baie ekstra kaste en spasie vir wasmasjien en skottelgoedwasser, die 3 slaapkamers is almal geteel met ingeboude kaste, 2 badkamers, 1 met stort en 1 met 'n bad, enkel motorhuis, patio met dakkie en omheinde tuintjie.Bronberg is baie sentraal tussen groot winkelsentrums en hosp...

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

2 Slaapkamer eenheid te huur in Bonniepark. Huurder moet bo 55 wees. Lieflike veilige aftree oord bekend as Bonniepark het hierdie woning te huur.2 Kamers sonder ingeboude kasste maar die eienaar voorsien wel losstaande kasste. Heerlike oop leefvertrek met teelvloer en lekker binnebraai vir sommer enige dag. Oopplan kombuis met ingeboude kasste. Da...
Dokters
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)