Hierdie baie mooi 3 slk, 2 badk, dubbel garage, dubbel afdak is onmiddelik beskikbaar. Die baie netjiese groot eenheid is gelee reg langs die wildreservaat . Dis 'n moet om te sien. Dit is ingerig met 'n heerlike ingeboude braai en pragtige tuin.Fasiliteite :24 uur sekuriteitSorgeenheidEetsaalKioskKliniekHaarsalonBiblioteek, ens
Kom geniet die rustigheid van die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord in Montana-TuineDie huis is kompleet met 3 groot slaapkamers, 2 badkamers, dubbel garage en dubbel afdak. Die tuin is ideaal vir die tuinliefhebber en is baie privaat gelee in die oord in 'n doodloopstraat.Fasiliteite:24 uur
Hierdie eenheid is 'n moet om te besigtig.3 slk, 2 badk, Groot kombuis/leefarea, ingeboude braai, privaat tuin, dubbel garage. Spring vir die geleentheid om in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord te bly.Fasiliteite beskikbaar : 24 uur sekuriteitSiekeboegDienssentrum met eetsaal, bbiblioteek, haarsalon, Skoonheidsalon, ontvangs
SEEFF EIENDOMME IN ORANIA BIED AAN:LUUKSE 3 SLAAPKAMERHUIS, 2 BADKAMERS, GROOT EN MODERNE KOMBUIS, OPWASAREA, REUSE BRAAIKAMER MET EIE SITKAMER, FORMELE SITKAMER, STUDEERKAMER MET INGEBOUDE LESSENAAR EN KASTE, DUBBEL GARAGE, WATERVERKOELINGSTELSEL, PRAGTIGE TUIN EN UITSIG.ONDERHEWIG AAN VERBLYFRE EN ALLE RE�LS VAN ORANIA.HIERDIE IS 'N
3 Bedroom 2 bathroom house with a flat, swimming pool, built in braai, dubbel garage and covered parking for 6 vehicles to rent. The house is newly painted inside and it features very large rooms and a huge kitchen and family rooms. This house is ideal for a big family and the flatlet has its own kitchen and bathroom.
My eienaar het besluit om te verhuis en my hart is seer. Ek is dringend op soek na 'n nuwe eienaar wat my wil kom bewoon en geniet.Ek is met baie liefde en sorg opgepas en bied die volgende aan my toekomstige eienaar:Groot oop plan sit/eetkamer en kombuis met granietblaaie en plek vir skottelgoedwasser en wasmasjien. My 3 slaapkamers is almal ruim ...
RUSTIGE LANDELIKE LEEFSTYL!!
Goed versorgde, ruim en sonnige 2 slk vrystaande huis op `n boomryke landbouhoewe in Tiegerpoort beskikbaar.
Die akkommodasie sluit onder andere in:
Onderdak kuierstoep, ondervloer verhitting in die leefkamer, volledeige badkamer asook `n gaste toilet, ruim aparte waskamer, `n toesluit stoorkamer/werkswinkel/studio/tui...
Pragtige ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer, dubbel motorhuis, afdak vir 2 motors en oop pakerking vir 3 motors in die pragtige Bougainvilla Aftree oord te koop.. U kry n oord met goeie sekuriteit, interkom stelsels, tuindienste en water ingesluit in die maandelikse heffing, Nasorg afdeling sou u dit nodig kry. 15 verpligte middag etes,heerlike gesonde
UITSTEKENDE LIGGING in SHERE/TYGER VALLEY area.Netjiese 4 Slaapkamer huis, 270 vk m stoor/fabriek, 5 motorafdakke op 1 Ha grond wat elektries omhein is Rustige plaasatmosfeer maar net 5 minute vanaf verskeie skole, inkopiesentrums en hospitale.Die huis bied ruim leef en werksareas, netjiese afwerkung, en 'n warm, praktiese kombuis met oorgenoeg Beu...
This low maintenance country property offers beautiful open plan living areas with a welcoming fireplace. The kitchen offers ample cupboards space with a separate scullery/laundry room. 3 bedrooms and 3 full bathrooms . 2 Flat lets and a separate office building with a walk in safe should you wish to work from home
Inside
3 Bedrooms
3 Bathrooms (...