Uitsonderlike mooi wildsplaas met baie geriewe ingerig vir oorseese en plaaslike jagters, en ideaal vir wildteel.
Die plaas le tussen Thabazimbi en Rooiberg en is baie toeganklik aangesien hy aan die grondpad grens, 15km van die naaste teerpad.
Luukse lodge slaap 12 mense, met groot onthaal area, TV kamer, eetkamer, en lapa.
Baie buitegeboue, store...