blesbokke

21 properties
Searches related to "Blesbokke" :

Blesbokke

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  blesbokke
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

50 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

50HA Wildsplaas gelee 12km buite Marble Hall. Die plaas het Wilds heining regom plaas. Wild word saam verkoop: 2 x Kudoes, 10 x Blesbokke, 30 x Rooibokke, 5 x Blouwilde Beeste en ander klein wild. Daar is drie huise op plaas waar van twee verhuur word. Eskomkrag en n boorgat. Moet nie die kans mis loop nie.

317 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

NYLSTROOM: 314ha Beesplaas met 45ha geregistreerde waterregte uit rivier. Groot huis plus bestuurdershuis en ou huis. Werkerskwartiere, store, krale, spreidip, moederlyne met besproeiing. Aangeplante weiding vir beeste. Rivier deur plaas met baie water, fonteine, 3 gronddamme, groot gedeelte is 3 kante met wildwerend omhein. Wild kom voor nl: koedo...
65 hektaar wildsplaas ongeveer 30 kilometer van Northam. Besonderse mooi stuk grond met gemengde soet- en suurveld. Baie sterk weiding geskik vir bees en wild. Gelyk plaas met mooi uitsig oor berge. Grondtipe: 1/3 turf en res rooigrond. Reenval: 600 mm per jaar Groot verskeidenheid bosveldbome, onder andere: Hardekool, Rooi Ivoor, Maroela, Rooibos,...

819 ha Farm in Petrusburg

Petrusburg, Free State

Die plaas het 4 weidingskampe en die kampe is voorsien van water. Die drade is in n redelike toestand en 200 Ha Silk kom voor. Daar kom 6 landekampe voor van 350 Ha. Die tipe lande is : Sand-leem Geen ingelyste besproeiing kom voor nie. Daar is 3 Boorgate waarvan 1 toegerus is met n dompelpomp en 2 windpompe. 1 Sinkdam en 1 Sementdam kom voor. Geen...

55 ha Farm in Brits

Brits, North West

This property offers 55ha of beauty! The house has 3 bedrooms and 2 bathrooms, a living area and a lovely kitchen. On the property you will also find 3 wooden houses for the workers. The property has a tank, eskom power (3phase) and it has an equipped borehole (300L). The property is fenced, has beams and an alarm - all for your safety. Situated no...
O/187 Malebone Park Private Reserve 10km buite Bela Bela 12,5 ha erf in die park wat 250ha groot is. Voltitel erwe te koop. Water word voorsien deur die park se private boorgate, Eskomlyne is beskikbaar en is op pre paid vir al die erwe. 5% van die totale erf oppervlakte mag vir die huis omhein word. Hierdie is 'n wildsplaas en daarom word geen tro...
Groot soetveld plaas by Rooibokkraal naby Limpoporivier. Gelykplaas met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan. Verbeterings: Groot 5 slaapkamer plaas woning, +- 500m2 met studeer-, eet-, sitkamer en groot kombuis, ingeboude kluis, 8 lugversorgers. Ja...

338 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

Wild en ontspannings plaas! 13km van dorp - hierdie is 'n uitstaande plaas mooi natuur - groot verskeidenheid bome goeie gemengde weiding netjiese wild onheining asook veehanteringsgeriewe 2 toegeruste boorgate (Boorgate pompgesamentlik 8500 LPU - slegs pomp sterkte. Die een lewer nie 6000 Liter per uur en die ander 2500 Liter per uur - dit is nie ...

500 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

1813 - 500 Ha wilds plaas 20km buite Modilmolle' Pragtige wildsplaas 90 minute se ry vanaf Pretoria. Net teerpad tot op die plaas. Daar is 'n 4 slaapkamer plaashuis en 'n 3 slaapkamer jaghuis beskikbaar. Die meubels in die jaghuis is ingesluit by die koop. Groot oop store en toe store. Slagfasiliteite en koelkamer. Mooi gronddam. Wild is ingesluit ...
5Ha Voltitel eiendom op 'n 750ha wildsplaas Eco Estate 2 km buite Northam, 170 km vanaf Pretoria. Die huis is 45m� met 'n leefvertrek, 2 slaapkamers en 1 badkamer, Daar is ook elektrisiteit, lugre�laar, gas geyser, elektriese omheining en outomatiese besproeiing in die tuin. Geen goedgekeurde bouplanne nie - word dus as erf verkoop sou befondsi...
Blesbokke
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)