binnehof

3 properties
Searches related to "Binnehof" :

Binnehof

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  binnehof
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Sonnige eenheid in Bergprag Aftree-oord te koop met 2 slaapkamers, 2 badkamers en enkel motorhuis. Nuut uitgeverf en reg vir kopers om onmiddelik in te trek. Ruim oopplan sitkamer met kombuis en agterdeur wat lei na binnehof. Een badkamer met 'n stort en 'n ander met 'n bad. Die enkel motorhuis het plek vir 'n wasmasjien en 'n deur wat lei na die
Hierdie huis is gelee in n aftree oord bokant Sefako Makgatho (voorheen Zambezi rylaan) in Montana Park. Die huis betaan uit 3 slaapkamers, twee badkamers, baie groot leef area en aparte kombuis. Daar is ook n toegeboude sonstoep en groot onderdak binnehof by die agterdeur. Enkel motorhuis en stoorkamer.

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

2 Slaapkamer eenheid te huur in Bonniepark. Huurder moet bo 55 wees. Lieflike veilige aftree oord bekend as Bonniepark het hierdie woning te huur.2 Kamers sonder ingeboude kasste maar die eienaar voorsien wel losstaande kasste. Heerlike oop leefvertrek met teelvloer en lekker binnebraai vir sommer enige dag. Oopplan kombuis met ingeboude kasste. Da...
Binnehof
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)