besigheid

8 properties
Searches related to "Besigheid" :

Besigheid

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  besigheid
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :

3 Bed House in Boshof

Boshof, Free State

UITSTEKENDE BELEGGINGS EIENDOM Eiendom bestaan uit Woonhuis en besigheid in een. Hierdie eiendom gelee in besige hoofstraat Baie mooi nuut gerestoureerde eiendom. Erf 743m2 Woonhuis bied 3 slaapkamers met ingeboude kaste Baie mooi badkamer, mooi kombuis met nuwe kaste, waskamer. Mooi vloerteels en matte en lekker sonnige voorstoep. Besigheid met 2
Hierdie suiwelprodukaanleg is steeds in volle bedryf. Vrugtesappe en melk word nog daagliks vervaardig, verpak en versprei na verskeie winkels toe. Daar is vele ander produkte wat ook daar vervaardig en verpak kan word. Hierdie is die ideale besigheid om te kom oorneem en nog groter laat groei. Daar is ook 'n winkel vir die omliggende besighede se

55 ha Farm in Swartruggens

North West, North West

PRYS DRASTIES VERLAAG. GASTEPLAAS/SKIETOPLEIDINGSENTRUM, ONTSPANNINGS ATMOSFEER MET VERSKEIE BESIGHEID GELEENTHEDE GROOT 55HA, PRYS R5500,000-00 70KM VAN RUSTENBURG. HOOGS AANVAARBARE TEN VOLLE ONTWIKKELDE EIENDOM. BINNEPLAAS (4 TITELAKTES), UITSTAANDE NATUUR MET VERSKEIDENHEID GROOT INHEEMSE BOME. GRENS AAN RIVIER. EIENDOM IN TOTAAL WILDOMHEIN
Hierdie goed geprysde 21 Ha plot moet nie mis geloop word nie. Plote na aan die dorp is hoog op aanvraag. Twee huise waarvan een 'n grasdak huis is en 'n woonstel. Twee boor-gate en Eskom krag. Hierdie plot is naby die dorpen teen aan die teerpad en is eintlik ideaal vir 'n besigheid of 'n klein boerdery. Die hoof huis bestaan uit sitkamer

56 ha Farm in Koster

North West, North West

Wegbreek plasie. Die groote van die plaas is 56 Ha. Die eiendom is sentraal geleƫ, 53 km van Rustenburg en die prys is R2.5 miljoen. Die Binne plaas het 'n uitstaande uitsig oor die dam, mooi bosveld verskeidenheid, inheemse bome, wild omhein, 4 Boorgate, een toegerus (sterkte onbekend) en Staal vee-hanterings-geriewe. Die huis is by 'n Fontein en...

3 Bed Kouebokkeveld House For Sale

Unclassified, Western Cape

KOUE BOKKEVELD Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon m...

3 Bed Kouebokkeveld House For Sale

Unclassified, Western Cape

KOUE BOKKEVELD Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon m...

158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Lodge, wilds en bees plaas in Mookgopong Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het 'n kombuis,...
Besigheid
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)