Die pragtige Annes Garden is perfek geleë op die Bult naby die NWU.
Die een slaapkamer, een badkamer met leefarea is beslis n belegging.
Oop-plan kombuis met graniet afwerking maakdit die ideale bly plek.
Onderdak parkering met CCTV.
Braai- asook wasgeriewe in kompleks.
Eenheid 22 & 26 is beskikbaar.
Kontak gerus!
UITSTEKENDE BELEGGINGS EIENDOM
Eiendom bestaan uit Woonhuis en besigheid in een. Hierdie eiendom gelee in besige hoofstraat
Baie mooi nuut gerestoureerde eiendom. Erf 743m2
Woonhuis bied 3 slaapkamers met ingeboude kaste Baie mooi badkamer, mooi kombuis met nuwe kaste, waskamer. Mooi vloerteels en matte en lekker sonnige voorstoep.
Besigheid met 2
Bekostigbare huis in Kleingeluk. 'n Netjiese drie slaapkamerhuis met badkamer, sitkamer en kombuis. Die huis het bietjie aandag en opknapping nodig om by jou smaak en styl te pas. Ideaal vir eerstemaal-kopers of as belegging met goeie huurinkomste in 'n area waar huurhuise uiters skaars is. Maak vandag nog 'n afspraak met Marli of Kobus om die
2205 - 4,1ha plot 10km buite Bela Bela
Baie goeie belegging, 2 huise op die eiendom wat verhuur kan word.
Huis 1 : 250m2
3 slaapkamers, 2 badkamers
kombuis met aparte opwasgeriewe en spens.
Sitkamer en gesinskamer, studeerkamer
Stoep agter aan die huis, lapa en aparte braai area.
3 motorhuis en stoor.
Huis 2 200m2
4 slaapkamers en 2 badkamers
Hier is die oplossing vir vele probleme!!!Daar is slegs 10 voltitel meenthuise in die kompleks. Dit is privaat, dit is veilig en baie belangrik - dit is troeteldiervriendelik! Daar is 2 ingange wat die verkeersvloei baie vergemaklik. Die oopplan meenthuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 toesluitmotorhuis, 2 oopparkeerruimtes, kombuis met ...
Hierdie eiendom is 'n baie goeie beleging as jy na 'n eiendom soek wat vir jou 'n huurinkomste kan gee.
Die Wooning bestaan uit 4 eenhede
1ste Eenheid bestaan uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis.
2de Eenheid bestaan uit 3slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis
3de Eenheid bestuun uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis
Hierdie is die plek om by te wees!
Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad.
Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien.
4x charletts - Slaap 12 (Aircons)
5 HA Teel kamp met Boma.
Varkhokke onder dak (60 Varke)
Wildsheinings
1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha
Ideale belegging met huurder sou u dit oorweeg. Hierdie pragtige eiendom word tans te koop aangebied in die gewilde Bronberg Aftreelandgoed in Olympus, Pretoria Oos. Hierdie is een van die laagste geprysde huise tans beskikbaar. Indien u koop as 'n belegger is daar tans 'n baie netjiese huurder in wat baie graag wil aanbly. Huurkontrak verval end
Ideale belegging met huurder sou u dit oorweeg. Hierdie pragtige eiendom word tans te koop aangebied in die gewilde Bronberg Aftreelandgoed in Olympus, Pretoria Oos. Hierdie is een van die laagste geprysde huise tans beskikbaar. Indien u koop as 'n belegger is daar tans 'n baie netjiese huurder in wat baie graag wil aanbly. Huurkontrak verval end
Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop.
As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk.
Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein.
Die hoof