beeste

55 properties
Searches related to "Beeste" :

Beeste

|

Bonsmara Beeste

|

Beeste Te Koop

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  beeste
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Koop hierdie plasie en boer na hartelus. 285 ha weiding. Goeie heinings. Goeie vee hanteringsfasiliteite. Oulike bewoonbare huis met volop stoorruimte vir voertuie. Volop water vir beeste. Die drakrag van die weiding is 5 ha per bees.

50 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

50HA Wildsplaas gelee 12km buite Marble Hall. Die plaas het Wilds heining regom plaas. Wild word saam verkoop: 2 x Kudoes, 10 x Blesbokke, 30 x Rooibokke, 5 x Blouwilde Beeste en ander klein wild. Daar is drie huise op plaas waar van twee verhuur word. Eskomkrag en n boorgat. Moet nie die kans mis loop nie.

66 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

33Ha plasie naby dorp. 3 S/kamer huis met sinkdak, woonstel, 1 oop en 1 toe stoor, werkswinkel, Ongeveer 5 binnekampe vir beeste, 2 boorgate, watertenk. Eskom krag. Plant 6ha saadmielies, moederlyn en druppers. Groot verskeidenheid bome kom voor: Wildesering, Vaalbos, Wildevy, Raasblaar ens. Mooi blomtuin. 33Ha plasie naby dorp. Onverbeter

317 ha Farm in Modimolle

Modimole (Nylstroom), Limpopo

NYLSTROOM: 314ha Beesplaas met 45ha geregistreerde waterregte uit rivier. Groot huis plus bestuurdershuis en ou huis. Werkerskwartiere, store, krale, spreidip, moederlyne met besproeiing. Aangeplante weiding vir beeste. Rivier deur plaas met baie water, fonteine, 3 gronddamme, groot gedeelte is 3 kante met wildwerend omhein. Wild kom voor nl

183 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Welverdiend Farm For Sale

Carletonville, Gauteng

Is jy opsoek na 'n weidingsplaas vir jou beeste, dan is hierdie 352ha weidingsplaas net 40km buite Potchefstroom dalk net die regte een vir jou. Die heinings rondom die plaas sal moet oorgespan word en daar is een boorgat wat nie toegerus is nie. Die gebied is bekend vir sterk water. Daar is geen krag op die plaas nie. Verder is daar 'n ou

659 ha Farm in Ladybrand

Ladybrand, Free State

Die plaas bestaan uit 4 weidingskampe en die kampe is van water voorsien. Geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar kom 200 ha se lande kampe voor. Die tipe lande wat voorkom is sand leem. Daar is ook 4 Boorgate en 1 is toegerus met n dompelpomp. 2 Gronddamme kom voor. 5 Sementdamme Daar is n 1500 vkm meter se woonhuise voorkom.4 Store, 10 Werker...

326 ha Farm in Kroonstad

Kroonstad, Free State

Die is 'n goeie vee en saaiplaas met 2 groot weidingskampe (126 ha) en die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar is 3 landekampe met Avalon tipe grond. ( 80 - 120 cm diep) die lande kamp is 200 ha groot. Geen woonhuis, store of werkershuise kom voor nie. Daar is 4 Boorgate wat toegerus is met 1 windpomp en 2 sonpo...

5 Bed Still Bay Farm For Sale

Riversdale, Western Cape

Beautiful Eco Tourism and farming combination only 16 km from Still Bay. The farm is 650 hectares of which +- 400 hectares are enclosed with certified game fencing and divided in two camps. The remaining +- 250 hectares are natural field which host some well-known "fynbos" flora species such as protea and bluebells. A large thatched roof house with...

65 ha Farm in Marblehall

Burgersfort, Limpopo

Hierdie is die plek om by te wees! Pragtige klein wildsplaas in die Bosveld met lugverkoelde charlets en kampeer plek asook swembad. Die idiale naweek wegbreek belegging en rustigheid waarna mens kan uitsien. 4x charletts - Slaap 12 (Aircons) 5 HA Teel kamp met Boma. Varkhokke onder dak (60 Varke) Wildsheinings 1 Dam (15 000L), 3 boorgate, 1/2 Ha v...
Beeste
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)