PRAGTIGE LEEFSTYKLEINHHOEWEGroot 5 Slaapkamer huis, Woonstel, Afdak vir 8 motors, Gronddam en pragtige uitsig oor die Zwavelspoort.Die hoofhuis bied ook kantore vir werk vanaf die huis, ruim lapa met ingeboude braai gekoppel aan 'n pool-kamer en klassieke kroeg, kristalhelder swembad en pragtige groot, inheemse bome.Die woonstel is naby, maar
Hierdie besondere argitek ontwerpte huis is 'n ervaring wat nie gemis moet word nie. Baie ruim, lig, sonnig, modern en boonop baie privaat. Wat meer wil jy h�? Vandat jy voor die dubbel motorhuis met sy aparte werkskamer stop, nooi die huis jou behoorlik binne.'n Pragtige tuin met min moeite is jou eerste indrukke. Die huis bied 'n ruim oopplan
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela.
Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela
Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word.
4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers.
Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word.
Mooi kombuis met gasstoof e...
Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleë langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand.
Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook ...
Saai en Weiding plaas!
Die plaas het 40ha lande en 140ha widing en 12 binne-kampe. Daar is ook 12 ton voertorings.
Daar is baie water wat afkomstig is van 'n standhoudende spruit, 5 grond damme en 3 fonteine.Die pompstasie is ook toegerus met Escom krag.
Hierdei plaas leen hom ook toe vir Eco-toerisme en beskik oor 'n saal met kroeg wat genoeg spas...
Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak
Spacious family house on a large stand in Meyerspark! This house offers 4 bedrooms, 2 bathrooms, dining room, lounge, T.V. room, study, kitchen, double automated garage, big yard with established garden, swimming pool, pool room, patio and braai area. The one bedroom on the side could be used as a separate garden flat, with a en suite bathroom. Inc...
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop.
Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe.
Die plaas is toegespan met 2,...
Eiendom net buite die dorp,
3 Slaap kamer huis 2 met eie badkamer en aparte 3de badkkamer. (aircons)
Kombuis en opwas/kook area (aircon)
Ooplan sit/eetkamer (aircons)
Dubbel Motor Huis met afdakke vir 4 motors.
2 Kantore met koombuis en stoorkamer, toilet en wasbak
Braai area langs huis met boma en geteel.
Swembad onderdak toegemaak met Canvas
Experience the Heartbeat of the Waterberg Bushveld.
Fully fenced, 211ha bushveld game farm 22km from Vaalwater with game breeding camp. Approximately 10km of roads have been constructed in this typical bushveld landscape of grass and trees.
The extensive and impressive improvements to this property provide for endless possibilities such as Lodge, G...