Swembad Apartments For Sale

 |  Swembad Apartments For Rent
18 properties
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for the latest
  Swembad Apartments For Sale
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
2196 - 1,23ha plot buite Bela Bela. Die plot is nog in die urban edge development van Bela Bela Munisipale krag en water en 1 toegeruste boorgat waarvan die water vir die besproeiing van die plot aangewend word. 4 Slaapkamer huis met 3 vol badkamers. Studeerkamer en werkskamer wat ook as ekstra kamers aangewend kan word. Mooi kombuis met gasstoof e...

45.5 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Die plot is 45 hektaar groot en grens aan die Olifantsrivier. Geleë langs die ou Belfast pad en is 4km uit Middelburg. Daar is 10 woonhuise op die plot waarvan 9 uitverhuur word en die eienaar kan woon in die hoofhuis. Inkomste uit die huurhuise beloop R56 000.00 per maand. Op die hoof erf is twee woonhuise. Een groot stoor en een klein stoor ook ...
Saai en Weiding plaas! Die plaas het 40ha lande en 140ha widing en 12 binne-kampe. Daar is ook 12 ton voertorings. Daar is baie water wat afkomstig is van 'n standhoudende spruit, 5 grond damme en 3 fonteine.Die pompstasie is ook toegerus met Escom krag. Hierdei plaas leen hom ook toe vir Eco-toerisme en beskik oor 'n saal met kroeg wat genoeg spas...

3 Bed Kranspoort House For Sale

Loskopdam Area, Mpumalanga

Is privaatheid vir jou belangrik? Hierdie huis in die bos is beslis die antwoord. 'n Nuutgeboude oopplan kombuis en leefarea wat direk op die stoep uitloop, 'n instap-spens om van te droom en 'n aparte opwaskamer. Drie slaapkamers elkeen met 'n moderne en suite badkamer asook 'n skuifdeur wat op die stoep uitloop. Die stoep is ruim en die onderdak
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop. Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe. Die plaas is toegespan met 2,...

9 ha Farm in Kakamas

Kakamas, Northern Cape

Eiendom net buite die dorp, 3 Slaap kamer huis 2 met eie badkamer en aparte 3de badkkamer. (aircons) Kombuis en opwas/kook area (aircon) Ooplan sit/eetkamer (aircons) Dubbel Motor Huis met afdakke vir 4 motors. 2 Kantore met koombuis en stoorkamer, toilet en wasbak Braai area langs huis met boma en geteel. Swembad onderdak toegemaak met Canvas
Experience the Heartbeat of the Waterberg Bushveld. Fully fenced, 211ha bushveld game farm 22km from Vaalwater with game breeding camp. Approximately 10km of roads have been constructed in this typical bushveld landscape of grass and trees. The extensive and impressive improvements to this property provide for endless possibilities such as Lodge, G...

2.8 ha Farm in Pongola

Pongola, KwaZulu Natal

WOONHUIS NR 1 785 m2 Grasdak woning 6 slaapkamers, 3 badkamers, 3 toilets, kantoor, 2 sitkamers, eetkamer, onthaal area, kombuis, waskamer, spens, groot dek met braai area, swembad, jacuzzi, internet, Dstv en WiFi. GASTE KAMER Verbind met hoofhuis op walkway onder dak. Slaap 3 persone met on-suite badkamer en eie braai area. Grasdak gee Bosveld
Apartments Swembad For Sale
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)