akkommodasie

5 properties
Searches related to "Akkommodasie" :

Akkommodasie

|

Wildsplaas Akkommodasie

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  akkommodasie
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
555 ha Alldays Besproeiingsplaas te koop. Hierdie plaas het 90 hektaar besproeingslande waarvan daar op n rotasiestelsel 50 hektaar per jaar besproei word met drupbesproeing. Die lande bestaan uit rooi sand-leem grond. Daar is 35 000 m3 geregistreerde waterregte uit 11 boorgate wat toegerus is met mono- en dompelpompe. Die plaas is toegespan met 2,...
RUSTIGE LANDELIKE LEEFSTYL!! Goed versorgde, ruim en sonnige 2 slk vrystaande huis op `n boomryke landbouhoewe in Tiegerpoort beskikbaar. Die akkommodasie sluit onder andere in: Onderdak kuierstoep, ondervloer verhitting in die leefkamer, volledeige badkamer asook `n gaste toilet, ruim aparte waskamer, `n toesluit stoorkamer/werkswinkel/studio

10 ha Farm in Reitz

Reitz, Free State

Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop. As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk. Hierdie 10,67 ha eiendom is geleë naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein. Die hoof in...

Alldays besproeiingsplaas met 1066 394 m3 geregistreerde waterregte. 835 ha Besproeiing-, Bees- , skaap- en wildsplaas naby Alldays in die mark. Hierdie is voorwaar een van die mees produktiewe, in-stap-en-boer plase wat jy in hierdie omgewing sal kry. Die eienaars se bestuurstyl word gekenmerk deur pynlike netheid, deeglike beplanning en werkstrot...
Akkommodasie
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)