wonings

29 properties
Searches related to "Wonings" :

Wonings

|

Patio Woning

|
 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  wonings
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
COVERED OUTSIDE ENTERTAINMENT AREA FOR ALL YEAR ROUND WEATHER A family home for sale in the popular Berg en Dal area. The house offers three sizeable rooms with plenty of cupboard space, two full bathrooms, home office and three living areas. An inside and outside covered braai area with cosy lapa. Beautiful views over the swimming pool with a well...
2153 - 10.6556 ha hoewe te koop in Noodhulp net buite Bela Bela.Smallholding for sale outside Bela Bela 3 slaapkamer huis plus studeerkamer.(gevandaliseerd) 3 Bedroom house vandalised 1 Boorgat toegerus met dompelpomp 1 Borehole with submersible pump Drukgang met voet dip vir kleinvee. handling facilities for sheep and goats with dip Water ryke are...
Groot soetveld plaas by Rooibokkraal naby Limpoporivier. Gelykplaas met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan. Verbeterings: Groot 5 slaapkamer plaas woning, +- 500m2 met studeer-, eet-, sitkamer en groot kombuis, ingeboude kluis, 8 lugversorgers
Pragtige 1276 ha plaas tussen Vrede en Warden In die mark. Hierdie goed opgepaste juweel in die Oos-Vrystaat is vir 4 geslagte in dieselfde familie. Hierdie bo-gemiddelde waterryke plaas het ongerepte skoon weiding en vele fonteine wat al die damme, reservoirs en krippe voed. Daar is 400 ha lande waar hoofsaaklik mielies, boontjies en aartappels ve...

3 Bed House in Petrus Steyn

Petrus Steyn, Free State

Hierdie huis in Petrus Steyn staan bekend as die ou Pastorie. Dit het n kollosale tuin orals met mooi skatte weggesteek. n Pragtige waenhuis, twee braai areas, boorgat asook n watertenk en drukpomp. Die kombuis het n koolstoof en aparte opwas area. Dit is n groot volume huis met baie spasie. Drie slaapkamers waarvan een badkamer en-suite is met n b...

97 ha Farm in Harrismith

Harrismith, Free State

97 ha plaas in die Harrismith distrik te koop. Hierdie klein plasie is direk langs die N3 geleë. Die maklike toegangsroete maak hierdie eiendom ook geskik vir moontlike besigheidsontwikkeling. Hier is nie net n spog woning nie maar ook goeie natuurlike weiding en 66 ha hoë potensiaallande waar daar tans mielies en boontjies geplant word -maar ook

3 Bed House in Meirings Park

Worcester, Western Cape

Gesellige 3 slaapkamerhuis te koop in gesogte Meiringspark waar daar werklik geen huise in die mark is nie behalwe hierdie EEN!! Groot leefareas met gesellige braaikamer, dubbelvolume plafon wat meer spasie skep en goeie indruk maak. Hierdie woonarea is veilig vir kinders asook bejaardes en naby skole asook kerke. Twee badkamers is uiters netjies e...
Wildsplaas Makoppa op militere teerpad. 4 Slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, oopplan sit- / eetkamer en kombuis. Tweede woning met twee slaapkamers en twee badkamers. Voerstoor met vliegtuigloods en landingstrook van 750 meter. Bome: Meeste Akasiasoorte kom op die plaas voor, onder andere Geelhaak, Knoppiesdoorn, Kameeldoorn, Soetdoorn

4 Bed Erasmus House For Sale

Bronkhorstspruit, Gauteng

Besondere ruim woning op 2035 m2 erf in top area. Geriewe soos tween geysers met sonkrag panele en 'n sterk boorgat. Tuin beligting word automaties ge-aktiveer as die son sak. 4 Slaapkamers met 2 badkamers en aparte woonstel. Afstand beheer toegangs hek en motorhuis deure. Very spacious home on 2035 m2 stand. 4 Bedrooms, 2 bathrooms, with solar

3 Bed Olympus House For Sale

Pretoria East, Gauteng

Hierdie woning bestaan uit 'n oopplan sit/eetkamer, oopplan kombuis met baie ekstra kaste en spasie vir wasmasjien en skottelgoedwasser, die 3 slaapkamers is almal geteel met ingeboude kaste, 2 badkamers, 1 met stort en 1 met 'n bad, enkel motorhuis, patio met dakkie en omheinde tuintjie.Bronberg is baie sentraal tussen groot winkelsentrums en
Wonings
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)