Die is 'n goeie vee en saaiplaas met 2 groot weidingskampe (126 ha) en die kampe word van water voorsien. Die drade is in 'n goeie toestand en daar is 3 landekampe met Avalon tipe grond. ( 80 - 120 cm diep) die lande kamp is 200 ha groot. Geen woonhuis, store of werkershuise kom voor nie. Daar is 4 Boorgate wat toegerus is met 1 windpomp en 2
5 Weidingskampe en die drade is in n goeie toestand. Die kampe is 664 ha & 110 ha groot. 3 kampe word gebruik vir aangeplante weiding.
Daar is water vir die kampe. Die tipe lande wat voorkom is Sand-leem. 8 Boorgate kom voor waarvan 1 toegerus is met n windpomp, 1 sonpomp en 2 dompelpompe. 5 Sementdamme. Hier is n groot, ruim 5 Slaapkamerhuis, 2
Die plaas bestaan uit 858 ha grond en is opgedeel in 15 Weidingskampe en die kampe is van water voorsien.
Die drade is in n goeie toestand. 30 Ha aangeplante smutsvingergras. 11 Lande kampe met rooigrond
Die tipe lande wat voorkom is sand-leem. Daar is ook 3 boorgate waarvan 2 toegerus is met windpompe en 1 dompelpomp.
Geen ingelyste besproeiing
Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleƫ tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.
Hierdie plaas beskik oor 60 ha leemsand lande en 60ha oulande wat in drie kampe verdeel is, sowel as 60ha ...
Gemengde weiding met diep rooi g rond. Hierdie plaas is inn baie goeie toestand en daardie persoon wat hier koop kan werklik net instap en begin boer .
1274 ha Vee plaas in die Petrusburg /Perdeberg distrik. Plaas bestaan uit 3 dele.
Veeplaas met 13 weidings kampe met water in alle kampe.
Drukgang en krale van bees te is baie mooi.
10 Boorgate waar...
This beautiful 217 ht farm with 10 wild species to view with a game landrover with 6 seats included in prize.House with thatch roof
consist of 2 bedrooms sleep 8 people .Full bathroom. Livingroom . Kitchen with lots of cupboads.Caravan build in space for sleep 5 persons. Boma at the outside also with tables wash basin and braai area 90m store and 6...
Bees / Wildplaas in die Nylstroom omgewing.
733Ha - 2 aktes.
500Ha wildwerend omhein en 230Ha beeswerend omhein.
Daar is n gedeelte wat geskik is vir aanplanting van lusern, mielies, groente, ens. Pad sny plaas in 2 dele.
3 Boorgate met Yanmar enjins toegerus - voorsien 2 sementdamme van water. 1 Boorgat met windpomp toegerus vir water aan die
1149 Hektaar saaiplaas in die Bethlehem distrik in die mark.
Bemarkingsprys: R27 000 000
Hierdie 1149 hektaar plaas het 4 titelaktes wat gesamentlik of afsonderlik te koop is.
30 km vanaf Bethlehem geleƫ.
549 ha goeie sand-leem lande
600 ha natuurlike weiding verdeel in 17 kampe, almal met water toegerus.
n Grootvee eenheid is 3 ha
Drade is in n g...
Die grootte van die plaas is 980 ha, en die plaas bestaan uit die volgende: Weiding: Daar is 5 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water met sementkrippe Drade is in n baie goeie toestand (1,2 m hoog) 2 Kampe - ongeveer 250ha - het wildsheining 30 Ha aangeplante rog 45 ha aangeplante hawer Lande: 2 Landekampe Geen ingelyste besproeiing nie...