3 Bedroom, 2 bathroom Duplex to let in Montana Tuine. Master bedroom has en-suite bathroom. small garden, pool in complex. Lock-up garage, with extra undercover parking. Pre-paid electricity, water included. Fiber already installed. 24 Hour security
Nuut oorgedoende eenheid in 'n baie veilige kompleks beskikbaar vanaf 1 Maart 2022Die eenheid is kompleet met 'n lekker privaat tuin en toegang asook 2 slk, 1 badk, groot oopplna leefarea met 'n dubbel garageKontak my gerus om nie die bonus van die maand mis te loop nie
Hierdie baie groot 2 slk eenheid is 'n lus vir die oog met 'n geweldige groot tuin om te geniet. Die eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot pakkamer / spens, enlek garage en heerlike stoep met 'n louvre dak.Fasiliteite :24uur SekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekKliniek met dokterVersorgingseenheidBussie na winkels ens
Hierdie eenheid is 'n moet om te besigtig.3 slk, 2 badk, Groot kombuis/leefarea, ingeboude braai, privaat tuin, dubbel garage. Spring vir die geleentheid om in die immergewilde Bougainvilla Aftreeoord te bly.Fasiliteite beskikbaar : 24 uur sekuriteitSiekeboegDienssentrum met eetsaal, bbiblioteek, haarsalon, Skoonheidsalon, ontvangs
1 Slaapkamer 1 badkamer woonstel te huurAftree-Oord in Montana-Tuine vir mense bo 50 jaarGeniet 'n aktiewe leefstyl met verksillende aktiwiteiteNaby aan Kolonade sentrum24 Uur sekuriteitEetsaal vir daaglikse etes of wegneem etesBiblioteekHaar Salon en SkoonheidsalonPaniek knoppie vir noodgevalleDstv en Internet konneksiesSkakel my gerus om te gaan
Baie mooi 2 slk woonstel met fanastiese uitsig beskikbaar in Bougainvilla Aftreeoord, Montana-Tuine,2 slk, 1 badkamer, enkel afdak, oopplan kombuis / leefares met balkonMoenie uitmis op die eenheid nie. Skakel my gerus op te besigtigFasiliteite24 uur SekuriteitEetsaalGemeenskapsaalHaarsalonSkoonheidsalonKliniek / Dokter 2x per
Die baie mooi eenheid in die immergewilde Twee Riviere Aftreeord in Montana Tuine is dadelik beskikbaar vir die gewillige koperKontak my en kom kyk gerusDie eenheid is kompleet met 2 slaapkamers, oopplan kombuis / leefarea, enkel garage, toegmaakte stoep, Aircon en gangkas, kaste in die garage en vele meer
Baie mooi en groot 3 slk , 2 badkamer huis te huur in die immrgewilde Montana Estates. Moenie die geleentheid misloop om die pragtige , ruim en veilige woning te besigtig nie. Dis huis is kompleet met 'n enorme motorhuis, swembad, lapa en baie mooi en groot tuin. Bel my gerus om te besigtig
Die eenheid is 'n lus vir die oog met sy groot tuin en heerlike sonnige stoep wat reg rondom met "canvas" toegemaak is vir 'n heerlike kuier om die ingeboude braai. Die eenheid is kompleet met 3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 gagages en ruim leefares.Fasiliteite beskikbaar:24 uur sekuriteitHaarsalonSkoonheidsalonBussie na winkelsBiblioneetVersorging
Spring om die "bargain" nie te mis nie.Baie gewilde 2 slk eenheid in Bougainvilla Afreeoord beskikbaar.Die eenheid kom kompleet met 2 slk, 1 badkamer, 1 afdak en 'b BAIE groot tuin idelaal vir die mense met groen vingers!Fasiliteite :SkoonheidsalonHaarsalonBiblioteek24 uur sekuriteitEetsaalKerkdienste elke SondagBussie na winkelsKliniek