Mooi opgegradeerde en ruim 1 slpk woonstel - Rietondale, PretoriaHierdie mooi opgegradeerde woonstel in 'n baie rustige residentiele omgewing bied jou 1 ruim slaapkamer, 1 moderne badkamer , kombuis en ruim woon vertrek met kaggel. Ingeboude kaste met baie pakplek. Klein stoepie en klein tuintjie. Pre-paid elektrisiteit en water. Tuindienste ingesl...