Lieflike groot ruim familie woning.
Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, bediende kamer en lapa. Die huis het ook 'n stoep aan agter kant met grasperk en aan die kombuis kant is 'n lapa en kuier area. Die vertrekke is baie ruim en die hoof slaapkamer het 'n inloop aantrek kamer met kaste aan albei kante wat deur loop na die en...
Good Location property for Rental
Can Use as Office or as House
3 Bedroom with 2 Bathroom 3 Living area
Small office space separate from the house and own entrance
Water and Electricity Excluded from the Rental
East End
3 Bedrooms, 1 Full Bathroom, Lounge, Dining, Kitchen. 1 x Lock Up Garage, Parking for 4 Cars.
Outside Room, Laundry Room
Spacious Garden
R 300.00 Water Included Limited.
Pre Paid Electricity
Pets Allowed.
Please call me to View
Groot Familie woning te huur.
Die huis is groot met 4 slaapkamers met sitkamer, eetkamer en 3 badkamers. Die huis het ook 'n groot erf met pallasade heing voor en 'n 'n ekstra groot dubbel motorhuis asook 'n stoorkamer met rakke. Hierdie huis is slegs in huurmark wat beteken dat die huis vir langtermyn verhuring beskikbaar is. Die huis is regdeur u...
4bedroom house ?? to rent with 3 bathrooms, double automated garage with carport for 2 cars, scullary, lounge, dining and a store room, situated next to protea park laer skool, incl water prepaid electricity
Secure 2 Bedroom apartment in Natures View Complex. 2 Bathrooms. Open plan kitchen / lounge, walking out on covered patio stoep with built in braai. Spacious Single garage, with extra parking for one vechile. Small maintainable garden. Pet friendly for 2 small dogs. Near all main roads, Selly Park School and shopping centres.