te kamer

38 properties
Searches related to "Te Kamer" :

Te Kamer

|

Kamer Te Huur

|

Kamers Te Huur

|

Kamer Te Huur Bloemfontein

|

Kamer Te Huur Hatfield

|

Kamer Te Huur Pretoria

|

Kamers Te Huur Bloemfontein

|

Kamers Te Huur Pretoria

|

Kamers Te Huur Pta

|

Kamer Te Huur In Pretoria

|

Kamer Om Te Huur In Pretoria

 
Refine Search
Bedrooms
1 more than 5
Bathrooms
1 more than 5
Price
R10,000 R+5,000,000
Publication Date
Email this search to a friend :
Property Alerts
Get daily email updates for
  te kamer
Save time finding Properties, Let Properties come to you.
You can cancel email alerts at anytime.
Sort by :
Die baie skaars grondeenheid in Bougainvilla Aftreeoorrd is dadelik beskikbaar. Spring vir die geleentheid om in die gewilde oord te bly.Die eenheid is kompleet met oopplan sitkamer / kombuis, aparte kamer en lieflike groot badkamer met 'n stoepie.Fasiliteite:HaarsalonSkoonheidsalonBiblioteekKoffiekroegSekuriteitSorgsentrumKliniek elkedag, Dr 1x

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

2 Slaapkamer eenheid te huur in Bonniepark. Huurder moet bo 55 wees. Lieflike veilige aftree oord bekend as Bonniepark het hierdie woning te huur.2 Kamers sonder ingeboude kasste maar die eienaar voorsien wel losstaande kasste. Heerlike oop leefvertrek met teelvloer en lekker binnebraai vir sommer enige dag. Oopplan kombuis met ingeboude kasste

3 Bed Protea Park House To Rent

Rustenburg, North West

Lieflike groot ruim familie woning. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, dubbel motorhuis, bediende kamer en lapa. Die huis het ook 'n stoep aan agter kant met grasperk en aan die kombuis kant is 'n lapa en kuier area. Die vertrekke is baie ruim en die hoof slaapkamer het 'n inloop aantrek kamer met kaste aan albei kante wat deur loop na die
Die plaas is gelee naby Elandslaagte 26km van Middelburg, Mpumalang. Moderne Plaas huis bied 4 slaapkamers, 2 badkamers n oop plan sit, eet en kombuis en spens, met 2 groot stoor kamers en n lekker stoep. Plaas is om hein en het twee groot hoender hokke en 2 boor gate, 1 Fontein en stand houende n rivier. Skakel my om te besigtig
Die huis is gebou - gemik op die familie aspek, groot oop leef areas, oop ruim kombuis met ekstra pak plek, graniet blaaie sowel as spens en opwas kamer vir jou gehalte!Groot wye trappe na bo, 4 kamers(waarvan 2 Hoof En-suite badkamers het) met 3.5 badkamers, Kantoor met klein kombuisie en verkeie balkonne wat na buite ly, stoep en die huis het

2 Bed Bonnievale House To Rent

Robertson, Western Cape

2 Slaapkamer ruim woning te huur in Bonniepark vanaf end Augustus 2020. Huis se afwerking binne is nogal besonders.Elke kamer het prag soliede ingeboude kasste, asook in die gang. Daar is dus 2 kamers met ingeboude kasste. Hoofkamer het sy badkamer en dan is daar 'n gasste badkamer ook.Die dubbel motorhuis is amper soos 'n ekstra vertrek

273.2 ha Farm in Roedtan

Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Wildsplaas te koop buite Roedtan met baie goeie infrastruktuur Slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet. Sitkamer, eetkamer, tv kamer Studeerkamer, geweerkamer met instap kluis Kombuis met aparte opwasgeriewe en spens. 3 Toesluit motorhuise Eskom krag 3 Fase 1 Toegeruste boorgat met dompelpomp. 2000 galon per uur 9000 liter 30 x 25m stoor. Slagkamer

183 ha Farm in Middelburg

Middelburg Central, Mpumalanga

Twee gerense heining kort nog 1km heining dan is die hele plaas omhein met wilds draad. Dit is op die oomblik 'n bees plaas, maar kan ook werk as 'n wildsplaas. Op die plaas is daar 'n baie mooi vier slaap kamer huis met groot afdakke geleƫ. Die afdakke is groot genoeg om implemente en trekkers te stoor. Daar is ook 'n 100m stoor en drukgang vir
Hierdie goed geprysde 21 Ha plot moet nie mis geloop word nie. Plote na aan die dorp is hoog op aanvraag. Twee huise waarvan een 'n grasdak huis is en 'n woonstel. Twee boor-gate en Eskom krag. Hierdie plot is naby die dorpen teen aan die teerpad en is eintlik ideaal vir 'n besigheid of 'n klein boerdery. Die hoof huis bestaan uit sitkamer, eetkame...

3 Bed Kouebokkeveld House For Sale

Unclassified, Western Cape

KOUE BOKKEVELD Lieflike familie huis vir n groot gesin met n groot pragtige uitgelgde boomryke tuin en ongelooflike berguitsigte oppad na die Cedarberge. Die huis het n ingangs protaal en gebakgte klei teels met "vaulted ceilings". Die huis is semi dubbel verdieping. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer en inloop kaste en n lieflike balkon m...
Te Kamer
Quick Links
Facebook
My Favorite (0)