Pragtige bergagtige plaas met 'n groot vlakte naby aan Thabazimbi dorp gelee met slegs 3 km grondpad. Uitsonderlike uitsigte oor die bosveld. Daar is 3 sement damme en 6 wildsuipings asook 'n natuurlike pan. 3 Toegeruste boorgate waarvan een 3000 galon per uur, en twee 2000 galon per uur lewer.
Koedoes, Rooibokke, Duikers, Steenbokke, Ribbokke en V...